Salty H20
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gardenlaan 44, Uvongo, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Salty H2O is in Uvongo en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 6 volwassenes en 2 kinders. Die eiendom is loopafstand vanaf die strand.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n toilet. Die eerste gastekamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer is oopplan en het 2 enkelbeddens en die derde oopplan-slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders onder 10 jaar. Gaste in die 3 gastekamers deel die tweede badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea lei na 'n kombuis wat met 'n wasmasjien en tuimeldroër toegerus is. Die kombuis het ook 'n drieplaatstoof, oondjie en yskas-vrieskas. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Daar is ook lugversorging. Die vertrek lei na 'n kuierarea en braai.
Die stoep het ook sitplek. Die eenheid het veilige parkeerplek vir 2 voertuie en 'n waentjie en daar is ook 'n alarmstelsel vir ekstra gemoedsrus.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lorna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Gardenlaan 44, Uvongo, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Salty H20 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gardenlaan 44, Uvongo, Margate, 4265, KwaZulu-Natal