Salty Soul Studio 70
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairview-rylaan 62, Allen's Nek, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Salty Soul Studio 70 bied werklik 'n unieke wegbreek in die bekoorlike Allen's Nek-area van Roodepoort. Dié pragtig ontwerpte ateljeewoonstel is die ideale toevlugsoord vir paartjies of enkelreisigers wat op soek is na 'n rustige en verkwikkende wegbreek.
Die ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, yskassie, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel vir 2 gaste.
Die groot stoep bied 'n skouspelagtige, panoramiese uitsig oor die Johannesburgse horison, waar gaste die sonsondergang, sonsopkoms, maan en sterre kan bewonder. Daar is ook 'n uitkykdek met 'n Weber-braai waar gaste lekker kan kuier.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Trudi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Fairview-rylaan 62, Allen's Nek, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Gaste dink Salty Soul Studio 70 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairview-rylaan 62, Allen's Nek, Roodepoort, 1709, Gauteng