+138

San Gabriel Homestead

  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Farm San Gabriel Homestead, Stellenbosch, 7160, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

San Gabriel Homestead is 'n historiese eiendom langs die R44 tussen Somerset-Wes en Stellenbosch, geleë tussen die voorheuwels van die Helderberg en Simonsberg. Gestig in die middel-1700's, spog dit met ou eikebome, roostuine, uitgestrekte grasperke en 'n geheime woud.

Verblyf word aangebied in die klassieke Kaap-Hollandse Herehuis en 7 gerestoureerde kothuise. Die Herehuis het 4 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n plaaskombuis, 'n sitkamer met 'n kaggel, 'n eetkamer, 'n studeerkamer en biblioteek met 'n kaggel, en 'n privaat swembad.

Kothuise wissel van 1 tot 2 slaapkamers met en suite-badkamers, kombuise, sitkamers, patio's en braaigeriewe. Alle eenhede is selfsorg en toegerus met noodsaaklike toestelle, insluitend 'n yskas, ketel, mikrogolfoond, stoof en oond. Nutsdienste soos ligte, yskaste, WiFi en TV's bly in werking tydens beurtkrag.

Die eiendom beskik oor patio's met tafels en stoele vir elke eenheid, sodat gaste kan ontspan en die omgewing kan geniet. Goed onderhoue grasperke bied oop ruimte, en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar vir alle gaste. Die plaashuis is naby wynlandgoedere, historiese plekke en buitelugaktiwiteite in die Kaapse Wynlande binne 20 km.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Michael T
5.0
It was a fabulous experience. The accommodation at San Gabriel was top notch. Our group thoroughly enjoyed the Dutch Homestead theme. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Lee A
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil country cottage homestead. Beautiful cottage. We enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Kayleigh B
Saam met lewensmaat
4.8
Beautiful stay, very friendly hosts. Lovely cottage, beautiful surroundings, stunning pool, and large kitchen area. The bathroom was be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Gerhardus V
Saam met lewensmaat
4.0
Soos bo. Ja, klassieke plek, natuur, stilte.
Nov 2024
Carin S
Saam met lewensmaat
5.0
Magnifico! Absoluut! Lekker. Lekkerder. Lekkerste.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shanè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R44, Farm San Gabriel Homestead, Stellenbosch, 7160, Wes-Kaap
  • Gaste dink San Gabriel Homestead het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Farm San Gabriel Homestead, Stellenbosch, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31088cb32de48e408c9b835db3360edc92a1c3d118ac926caab3690050a576c7554aa0b887879ae0a90385ddea0d8c6ab260?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 R44 Farm San Gabriel Homestead 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.028904444871 18.828313350677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang