San Lameer Villa 13917
10 gaste
5 slaapkamers
9 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 13917 is geleë in San Lameer Estate. Geleë aan die Suidkus van KwaZulu Natal, bied hierdie subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls iets vir die hele gesin. Die 200 hektaar natuurbewaringsgebied spog met 'n 18-putjie kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg; luukse villas en direkte toegang tot 2 manjifieke blouvlagstrande.
Die moderne villa bestaan uit 5 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers is toegerus met lugversorging. Daar is ook 'n gastetoilet. Die 5de slaapkamer is privaat geleë in die binnehof, langs die hoofhuis, en beskik oor 'n en suite-badkamer.
Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die huis het ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër beskikbaar vir u gerief. Die binnenshuise eetarea het sitplek vir 10 mense, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale het. Die leefarea lei na 'n oordekte patio-area met buitesitplek en 'n gasbraai. Die terras wat vanaf die leefarea lei, het 'n Jacuzzi en sonstoele. Buite is 'n tweede braai-area met 'n ingeboude braai en 'n swembad. WiFi is beskikbaar. Daar is 'n omsetter vir die TV, WiFi en ligte. Die eiendom het 'n watertenk.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang