4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R61 Main Road, San Lameer Estate Villa 1938, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 1938 is 'n lieflike selfsorghuis in San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit word omring deur pragtige natuur, insluitend wildlewe, plante en voëls. Die landgoed beskik oor 'n 200-hektaar natuurbewaringsgebied met 'n 18-putjie kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot twee pragtige blouvlagstrande.
Hierdie eiendom met lugversorging kan tot 4 gaste akkommodeer en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke en suite-badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en skottelgoedwasser. Die TV-sitkamer bied gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Die leefarea het 'n eetkamertafel met 6 sitplekke en maak oop na 'n patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai.
Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R61 Main Road, San Lameer Estate Villa 1938, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 1938 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61 Main Road, San Lameer Estate Villa 1938, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang