San Lameer Villa 2019
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2019, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 2019 is geleë in San Lameer Estate. Geleë aan die Suidkus van KwaZulu Natal, bied hierdie subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls iets vir die hele gesin. Die 200-hektaar natuurbewaringsgebied spog met 'n 18-putjie kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg; luukse villas en direkte toegang tot 2 manjifieke blouvlagstrande.
Hierdie villa met 2 slaapkamers bied slaapplek vir 4 mense en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier het. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer, 1 met 'n instapstort en die ander met 'n stort-oor-bad. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale het, en WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n patio-area met buitesitplek en braaigeriewe.
Standaardvillas ontvang nie daaglikse dienste nie, slegs linne en handdoeke word elke vyfde dag vervang.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2019, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2019, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang