San Lameer Villa 2832
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2832, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 2832 is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wild, fauna, flora en verskeie voëlspesies en is die ideale vakansieplek vir die hele gesin. Die 200 ha-bewarea beskik oor 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en bied direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.
Die villa het lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die and 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n bad, stort en 'n toilet. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe, asook 'n uitsig oor die see in die verte.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2832, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2832, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang