San Lameer Villa 2836
8 gaste
3 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - San Lameer, Villa 2836, Ramsgate, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 2836 is op die skilderagtige San Lameer Golf Estate in Southbroom aan die KwaZulu-Natalse Suidkus geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens en 2 matrasse vir kinders. Die gastebadkamer het 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, sitarea met 'n TV en 'n kombuis met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Die sitarea lei na die balkon met braaigeriewe.
In die kompleks kan gaste kies om 'n verskeidenheid aktiwiteite, soos gholf, tennis, hardloop- en fietsryroetes en swem by die gemeenskaplike swembad te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- San Lameer, Villa 2836, Ramsgate, 4277, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
San Lameer, Villa 2836, Ramsgate, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang