+16
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 3008

8 gaste

4 slaapkamers

6 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3008, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

San Lameer Villa 3008 is op die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dié subtropiese paradys is vol wild, plante, voëls en doendinge vir die hele gesin. Die 200 hektaar-natuurreservaat spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en 'n kroeg, asook luukse villas met direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.

Die huis het 'n omsetter vir die hele eenheid en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Hierdie vierslaapkamer-villa het lugversorging, 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n ronde tafel met sitplek vir 8 gaste. Die villa het ook 'n tuimeldroër en watertenk.

Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in die sitarea. Die leefarea lei na die stoepareas met buitemeubels en braaigeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 96

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3008, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 675
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 675
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 675
per nag (plek vir 8)
Bespreek

R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3008, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeea9ef37ecb9714f89a063635a79a1296d59f9f177d19558c12b892f4f4f4d356007ce91451659c384124cafcae8d09a2d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 675 per nag (plek vir 8) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 3008 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943468187961 30.290315253967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang