30% af Kry 30% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Southbroom Akkommodasie by San Lameer Villa 3407 | LekkeSlaap
+24
+24

San Lameer Villa 3407

Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R2 695 R1 887 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

San Lameer Villa 3407 is 'n gerieflike gemeubileerde huisie met slaapplek vir 8 gaste. Dit is in 'n stil area van San Lameer Gholflandgoed, naby die rivier.

Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beddegoed en handdoeke voorsien.

Die moderne kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee-en koffiemaakgeriewe, asook 'n etenstafel vir 8 gaste. Die sitkamer het 'n TV met DStv, en die leefarea lei na 'n patio met braaigeriewe.

Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane, restaurante, asook 'n spa, en is naby die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 3407 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • San Lameer Landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 695
Vanaf R1 887
per nag (plek vir 8)
was R2 695
Vanaf R1 887
per nag (plek vir 8)
was R2 695
Vanaf R1 887
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATboBAs2pHHQemJTg30tJ68nmrnMroTf7JqkNAmFSVvMtg25qo3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 695, nou Vanaf R1 887  per nag (plek vir 8) San Lameer Estate Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.944812735516 30.30080108581
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za