30% af Kry 30% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Jan 2020 tot 2 Des 2020.
Southbroom Akkommodasie by San Lameer Villa 3502 | LekkeSlaap
+19
+19

San Lameer Villa 3502

3 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R1 895 R1 327 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Estate, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

San Lameer Villa 3502 is 'n selfsorg-eenheid op die San Lameer Gholflandgoed.

Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het dubbelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe en 'n groot voortuin.

Die landgoed bied toegang tot Marina-strand wat Blouvlagstatus het. Verder het die landgoed 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n 9 putjie mashie-gholfbaan, 3 muurbal- en tennisbane, 2 swembaddens, 'n restaurant, hotel en 'n spa.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 3502 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir San Lameer Villa 3502
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • San Lameer Estate, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 3502 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 895
Vanaf R1 327
per nag (plek vir 6)
was R1 895
Vanaf R1 327
per nag (plek vir 6)
was R1 895
Vanaf R1 327
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Estate, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACIAQbZbEIDLFAbzkskR4GJOLuX265ZnLvtAemlEwx6iDwRbBTc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 895, nou Vanaf R1 327  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 San Lameer Estate Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.944943646672 30.300049065219
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za