Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San-Lou Selfsorg

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stels-straat 109, Kabega Park, Qqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 R495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

San-Lou Selfsorg is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel met 'n privaat ingang in Qqeberha (Port Elizabeth). Die eenheid is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskassie, lugbraaier, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n tafel met 4 stoele wat buite gebruik kan word as gebraai word. Die sitarea het 'n slaapbank vir 2 kinders en 'n TV.

Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek. Qqeberha (Port Elizabeth) spog met aktiwiteite, soos visvang, begeleide staproetes, wildkyk en -ritte.

Slaapplek

’n Bespreking by San-Lou Selfsorg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir San-Lou Selfsorg
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 1

Ligging

  • Van Der Stels-straat 109, Kabega Park, Qqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
  • Gaste dink San-Lou Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stels-straat 109, Kabega Park, Qqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96b3f30ad7975c9931d98750097111cfac13f2db5827a91e74cd295e256a856134fb82e297d2afd91b2a60c36d85fd854010?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 109 Van Der Stel Street Kabega Park 6025 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.942441012563 25.492076664707
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem