San Marino 10
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 60 Ocean Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Marino 10 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n gesinsvakansie, aangesien dit naby Chaka's Rock Tidal Pool geleë is en stapafstand vanaf die strand en restaurante is.
Dié woonstel word deur trappe bereik, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier, en die eerste en tweede slaapkamer lei na 'n stoep.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die kombuis lei na 'n oopplan-leefarea met 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n privaat swembad. Daar is 2 onderdakparkeerplekke.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 392
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 60 Ocean Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
60 Ocean Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang