San Miguel 4
8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Orange Rock Road, St Michaels on Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Miguel 4 bied selfsorgverblyf in die kusdorp St. Michaels aan die Suidkus. Die woonstel is naby die strand geleë waar daar 'n rits aktiwiteite is en dis ideaal vir besoekers wat mal is oor die natuur en die see, of vir diegene wat sommer net op soek is na 'n wegbreek buite die stadsgedruis.
Die duplekswoonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n aparte stort. Die 2 slaapkamers op die boonste verdieping het dubbelbeddens en die slaapkamer op die grondverdieping het 2 stapelbeddens.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n ketel toegerus. Die kombuis lei na die leefarea waar daar 'n eetarea en 'n sitarea is. Die eetarea het 'n lang toonbank met genoeg sitplek en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met OpenView. Die leefarea lei na 'n groot stoep met buitemeubels en braaigeriewe.
Gaste het toegang tot hulle eie ingang en daar is veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 412
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Orange Rock Road, St Michaels on Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Orange Rock Road, St Michaels on Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang