- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Woker Street, Vineta, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Sandcastle B&B and Self-Catering Apartments bied lieflike selfsorg- en oornagverblyf in die hartjie van Swakopmund in die Erongo-area. Dit kan die ideale opsie vir 'n gesin of 'n paartjie wees wat Namibië wil verken.
Hierdie verblyf bied 3 selfsorgeenhede met slaapplek vir 2, 'n selfsorgeenheid vir 6 gaste en 'n oopplan-gastekamer vir 2. Die eenhede het koninggrootte-beddens of enkelbeddens. 'n Matras vir 'n kind is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die selfsorgeenhede het 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die gastekamer het 'n yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord.
Die eenhede het 'n stoep, parkeerplek op die perseel en braaigeriewe. 'n Lieflike kontinentale ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet vooraf gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Claudia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4 Woker Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Sandcastle B&B and Self-Catering Apartments het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Woker Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang