Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanderling Beach House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R1000 word gehef en moet saam met die laaste betaling betaal word. Dit sal teurgbetaal word wanneer die huis nagegaan is.
'n R500-skoonmaakfooi word saam met die laaste betaling vereis.
Gaste moet asb. nie die skottelgoedwasser en oond gedurende beurtkrag gebruik nie, aangesien daar van sonkrag gebruik gemaak nie.
Troeteldiere word toegelaat mits reëlings vooraf getref is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 22, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA150815040de0aee8b60b2c10792c1f91a0c5a20c9bcd574d45999d0382dd662ed055d97117f01a93dedb1a2227a8f76d594c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 22 Rocherpan Street, Dwarskersbos Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.682180604517 18.243838306538