LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sandpebbles Estate | LekkeSlaap
+57

Sandpebbles Estate

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelsea-weg, Chelsea Conservancy, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Store is 'n selfsorg-vakansiehuis in die veilige Sandpebbles Landgoed. Dis in die skilderagtige Chelsea Conservancy, aan die buitewyke van Port Elizabeth geleë. Dit is 'n werkende plaas met perde, eende, hoender en 'n omgewing wat jou sal wegvoer van die gewoel van die stad.

Verblyf is beskikbaar is 2 selfsorghuise waarvan een slaapplek het vir 2 en die ander een slaapplek vir 4. Albei eenhede is volledig toegerus met 'n oopplan-sitkamer en -kombuis.

Privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die landgoed is ongeveer 8 km vanaf twee van Port Elizabeth se grootste winkelsentrums, Baywest en Walmer Park, en slegs 5 minute se ry na die troeteldiervriendelike Sardiniabaai-strande.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Sandpebbles Estate
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Chelsea-weg, Chelsea Conservancy, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sandpebbles Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelsea-weg, Chelsea Conservancy, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ6jgGeUHimBOnAOpxLtXhyS8Z2ZryWqZSjd5V0UxR6h7o9j6BI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Chelsea Road Chelsea Conservancy 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.002679858557 25.469362428956
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!