Sandpiper on 14
8 gaste
3 slaapkamers
6 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Sandpiper Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sandpiper on 14 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Sandpiper-kompleks in Astonbaai. Hier kan gaste rustig en veilig vakansie hou terwyl hulle die branders en sweefskiërs vanaf die balkon dophou.
Die woonstel is geskik vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kaers deel 'n tweede badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Al die kamers het 'n uitsig op die berg.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n plafonwaaier. Die sitarea het 'n slaapbank wat slaapplek aan nog 2 ekstra gaste bied. Die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels.
Die Sandpiperkompleks is stapafstand en ongeveer 450 m vanaf die strand en meer. Die Wacky Waterpark en welbekende visrestaurante op die strand is ook naby. Gaste kan op die uitgestrekte strande wandel, piekniek en swem.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
2.5/5
Veronica Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 4 Sandpiper Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink Sandpiper on 14 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Sandpiper Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang