Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandton Apartments Hydro

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Spesiale Aanbod

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 25 Mrt 2024 tot 30 Nov 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Spesiale Aanbod

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 3 Feb 2024 tot 29 Nov 2024.

Prys sluit in
2 bed executive apartment
Selfsorg
1 Luxury bed apartment
Selfsorg
Furnished Two-Bedroom Apartment
Selfsorg
Eenslaapkamerwoonstel
Selfsorg
1 bedroom luxury apartment C
Selfsorg
2 Bed Apartment Westpoint
Selfsorg
Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies by Sandton Apartments Hydro word nie toegelaat nie. Indien die bestuur klagtes van ander gaste se geraas ontvang, sal daardie gaste onmiddellik uitgeklok word sonder 'n terugbetaling.
Rook is verbode in die woonstelle en indien hierdie reël nie nagekom word nie, sal daar 'n R500-boete per voorval betaalbaar wees. Rook word toegelaat op die balkon.
'n Maksimum van 2 gaste in 'n eenslaapkamerwoonstel en 4 gaste in 'n tweeslaapkamerwoonstel.
WiFi is gratis beskikbaar vir 24 uur.
Geen besoekers word tussen 22:00 en 18:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R900 R771
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R771
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R771
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grayston-rylaan 86, Sandton, Johannesburg, 2031, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxODVhNWIwLTdiNDMtNGEyZS05MTdmLWQ2MjAyN2U5YTI2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R771 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 86 Grayston Drive Sandton 2031 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.09994 28.05407
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem