- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 66A Stiglingh Road, Edenburg, Sandton, 2191, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Sandton Spring Gastehuis is 'n pragtige en ontspannende gastehuis wat gemaklike akkommodasie in Sandton bied. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie voorstad.
Gaste het 'n keuse tussen 6 pragtig ingerigte kamers, almal met privaat en suite-badkamers. Al die kamers beskik oor gemaklike beddens, badkamers met 'n stort of 'n bad, kwaliteit linne en handdoeke, toiletware, badjassen, haardroërs, slim-TV's, yskaste, mikrogolfoonde en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Op die perseel kan gaste 'n sprankelende gemeenskaplike swembad, 'n sonterras, gazebo, braaigeriewe en 'n ruim tuin geniet. Ons het ook 'n buiteluggimnasium in ons tuin. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie gastehuis is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, met O.R. Tambo Internasionale Lughawe ongeveer 32 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het ook 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n slim-TV met stroomdienste. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n sonterras, afdak, braaigeriewe en 'n groot tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het ook 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n slim-TV met stroomdienste. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n sonterras, afdak, braaigeriewe en 'n groot tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n slim-TV met stroomdienste. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n sonterras, afdak, braaigeriewe en 'n groot tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n enkelslaapbank, 'n yskassie, mikrogolfoond, die nodige eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n slim-TV met stroomdienste. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n sonterras, afdak, braaigeriewe en 'n groot tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 3 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid beskik ook oor 'n yskassie, mikrogolfoond, nodige eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n rusbank en 'n slim-TV met stromingsdienste. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n sonterras, gazebo, braaigeriewe en 'n ruim tuin. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lynne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Standaard-dubbelkamer
- Slegs verblyf
- Dubbelkamer met 'n tuinuitsig
- Slegs verblyf
- Koninginkamer met 'n tuinuitsig
- Slegs verblyf
- Deluxe-koninginkamer
- Slegs verblyf
- Koningkamer met 'n tuinuitsig