Sandy Beds Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Sutton Lane, Warner Beach, Kingsburgh, 4125, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sandy Beds Gastehuis is 'n bekoorlike woonstel met see-uitsig in Warner Beach, Kingsburgh. Geleë op die eienaar se eiendom, het dit 'n privaat ingang en parkeerplek, wat gaste gemaklike selfsorgverblyf bied.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n TV en gemaklike sitplek in.
Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
As gevolg van die terras-eiendom se uitleg is die gastehuis slegs toeganklik via trappe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tascha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Sutton Lane, Warner Beach, Kingsburgh, 4125, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sandy Beds Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Sutton Lane, Warner Beach, Kingsburgh, 4125, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang