7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plathuis Road, 40 km from Ladismith, 6655, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sangwe is in die Touwsberg Privaat Natuur- en Wildreservaat tussen Barrydale en Ladismith op die R62 geleë. Dit is sowat 3 uur buite Kaapstad. Die akkommodasie is ideaal vir 'n gesin wat wil wegbreek uit die stad se gejaag.
Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Daar is 2 badkamers, elk met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis het al die nodige moderne toebehore vir sorgvrye selfsorgverblyf.
Die ruim sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel vir die koue wintersdae. Die sitkamer bied toegang tot die patio met oorgenoeg sitplek en braaigeriewe. Daar is 'n plonspoel waar gaste op die warmer dae kan afkoel en uitsigte oor die reservaat kan geniet.
Die huis maak gebruik van sonkrag en gaste moet asb. nie hul eie inprop-toestelle soos haardroërs, haartange, mikrogolwe ens. saambring nie.
Doendinge op die reservaat sluit voetslaan-, bergfiets- en 4x4-roetes in. Daar is 'n verskeidenheid wild en voëllewe wat gaste kan besigtig. Dit spog ook met asemrowende uitsigte van die Klein Karoo en berge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Plathuis Road, 40 km from Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Sangwe Touwsberg Private Game and Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plathuis Road, 40 km from Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang