Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Premier Resort Sani Pass

Hotel

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 116

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 22 resensies vir Premier Resort Sani Pass
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Zelna E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing is asemrowend mooi!

Ons was nie baie gelukkig met die aandete nie, hul het aangedui dat daar 2 sittings was maar nie aangedui wanneer wie met watter sitting eet nie, ons het gewag en met die 2de sitting aangekom, die meeste mense wat toe met die 1ste sitting daar, hul was nie gereed om ons te bedien nie, daar was nie meer van al die kos beskikbaar nie, dit was glad nie vir ons 'n lekker ervaring nie, ek sou dink dat hul moet aandui wie wanneer moet eet, die ontbyt die volgende oggend was egter baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel H
Saam met vriende

Die badwater is bruin en koud so bad of stort is nie baie plesierig nie.

Van die personeel in die eetsaal is uiters onbeskof. Dit was so 'n bietjie van 'n teleurstelling, maar overall was dit baie lekker. Daar is 'n ouerige man, wat by die buffet help wat nie weet om met gaste te praat nie. Dieselfde vir 'n groterige man wat ook agter die buffet werk. Andersins was dit 'n memorable kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carien C
Saam met vriende

Heerlik maar duur.

Behalwe vir geen warm badwater, net lou, was dit heerlik, dit was ook duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Gesin met klein kinders

Juweel.

Komplimente aan die sjef! Die kos was uitstekend. Die personeel was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Petro K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is ideaal om omgewing te verken.

Kry egter die gevoel die hotel is ingestel op die oorsese toeris wat tariewe aanbetref. Nogal duur akkommodasie vir plaaslike toeris. Teleurgesteld in aandete. Andersins lekker gebly en naby die Sani-pas wat dit 'n goeie keuse maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig opreg die moeite werd.

Die diens was besonders goed en hulpvaardig en die kamer netjies en alles werk badkamergeriewe baie doeltreffend. Die kos baie lekker en alles is skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus O - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle dienste was eenvoudig puik.

Die bestuurder Craig vriendelik en behulpsaam. In vergelyking met baie duur Rawdons was dit regtig uitstaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very welcoming, wonderful breakfast and amazing women who gave us a memorable full body hot rock massage.

Wonderfully welcoming with a choice of lovely open log fire lounges. Excellent breakfast. Bedroom comfortable and clean, but bathroom seemed unfinished with refurbishing. Excellent relaxing environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ouwêreldse sjarme.

Wonderlike natuurskoon van my stoepie af. Heerlike kos. Goeie diens, baie vriendelik en behulpsaam. Niks nonsens nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary F - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mary F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek wat heelwat aanbied om te doen vir 'n gesin. Diens kon beter wees.

Die hotel was baie skoon en netjies alhoewel die meubels nogal ouerig is, maar kamers lekker groot. Uitsig oor die berge was pragtig, ontbyt en aandete baie lekker. Die diens in die koffie winkel/kroeg area kon beslis beter wees. Ons het gehoor by ander gaste dat daar onlangs nuwe bestuur aangestel is en die personeel is baie ongelukkig daaroor. Dit was duidelik sigbaar in van die personeel in die kroeg area. Die Wellness Centre Spa was ongelooflik lekker - beste massage wat ons nog gehad het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regte bederfverblyf.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tienie N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tienie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en geëet. Kos is baie goed.

Goeie blyplek om Sanipas te gaan ry. Die omgewing is mooi in die herfs en die museum in Himeville is 'n moet om te besoek. Bly, slaap en eet kon ons nie fout mee vind. Daar is baie om te doen by die hotel self ook. Aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharina S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tharina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hotel het karakter.

Aankoms en ontvangs was baie professioneel. Kamer is netjies, skoon en ruim. Ontbyt was heerlik. Kamers se uitsig mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gaan ry Sani Pas!

Klein juweel, 'n moet om die pas te ry voor dit dalk geteer word. Die kos kan effens beter wees. Kort ekstra personeel wat die masserings kan doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madri M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madri M
Gesin met tieners

Wonderskone ligging, heerlike verblyf, goeie diens.

Die personeel was altyd vriendelik, gasvry en bereid om te help. Die ligging is fantasties, en die restaurant kan werklik aanbeveel word. Daar is tekens van verval by die buitegeboue, maar die hoofgebou was baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dan M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dan M
Gesin met tieners

The place is breathtaking

Excellent for relaxing, though the structure still need some maintenance, but the area is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin B
Gesin met klein kinders

Beautiful hotel. Just a pity no family rooms.

Apart from the lack of family rooms, refurbished garden cottages, or hotel rooms with inter leading doors, the hotel is beautiful. What can I say about Sani Pass Hotel? Well run, friendly staff, clean, refurbished, world-class food, excellent and friendly waitrons, beautiful location. All in all a lovely getaway. Unfortunately though I wouldnt really recommend this hotel to families with slightly older kids who are not quite teenagers yet. Our kids (9 & 10) are too big to sleep on the double sleeper couch in our room, but we weren't too happy for them to sleep alone in their own locked room down the corridor, even if it was just next door. An inter leading door would be very easy to install, and I believe should have been done during the recent renovations (though they do cater mainly for corporate clients). I believe they are refurbishing the family garden cottages at the moment. This certainly would solve our dilemma in future as it is a lovely hotel that we would go back to, but only if they have family-friendly rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great staff, very good hotel. Stay spoilt slightly by the lack of wheelchair facilities

The hotel is very well run and all the staff very kind and helpful. My only complaint was that the hotel is not at all wheelchair friendly. We asked for and was given one of the two "wheelchair friendly' rooms. Unfortunately, you have to go down a set of stairs to reach the restaurant, bars and lounges in the main complex. And there are no alternatives, like a lift or ramp, to use to reach these facilities. So each night my wife had to be carried up these stairs - but as I said before, the staff were brilliant and did it with no complaint. The bathroom had a shower that was not enclosed, which meant the water sprayed onto the surrounding tiles, making them slippery and dangerous. There is no seat or support rails in the shower either, so I am not sure how they expect a fully disabled person to use this facility. They are building a new entertainment area next to the pool, which is down a steep hill. I hope they give some consideration as to how the disabled and the elderly guests will reach this area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize A - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize A

Dit was baie lekker, net jammer die warm water die volgende oggend was koud.

Sal die plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele B - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy and comfortable with friendly, helpful staff

This hotel is a wonderful old world place, with a cosy fire in the lounge & dining room. The room we received was cosy and comfortable; the scenery is magnificent. Well worth the visit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan W - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful location, charming staff, great potential but still a way to go

Once the hotel realizes its considerable potential it will be a wonderful, value for money resort with a range of activities and leisure opportunities to suit all ages and tastes. At present its public rooms are superb, the staff are a delight and the bedrooms spacious but possibly a tad low on quality especially the cottages that are still to be renovated. And of course the mountainous surroundings are magnificent. The kitchen staff appear to be most competent although their dining fare is lacking in the range of choices one would expect. One minor grudge is the quite exorbitant price for the very ordinary wines they have on offer. 3-4 times bottle store prices is a rip off and there are few if any quality wines on offer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 118 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Himeville, Drakensburg, 3256, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a4a7a943b40ad14bade6670932e3fd7c404fc5212d087cf2a397c7672d9c91a46404920b4805ff00d4c1724da092a90a1d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Himeville Drakensburg 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.65 29.45
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem