Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sani Window

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 42 resensies vir Sani Window
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hennie A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hennie A
Saam met vriende

Kamers se netheid was glad nie op standaard nie. Dit was net voorlangs skoon.

Gaste in kamer 6 het elke liewe aand gesels asof hulle die hele oord vir hulle self het, soms tot 1 uur in die oggend. Daar was 4 telefoonnommers verskaf wat ons kon bel, maar nodeloos om te sê, hulle het nie meer gewerk nie. Die een het behoort aan iemand wat nie eens Sani Window geken het nie. Die telefoonnommer van die eienaar het net gelui as jy hom bel, geen antwoord nie. Ons het gevra dat die bestuurder met die gaste moet praat, maar hy het ons aangeraai om die polisie te bel. Hy sal hulle noem om ander gaste in ag te neem. Daar was 'n hek, maar dit het oopgestaan en daar is gesê hulle maak hom nie toe nie. Daar was geen veiligheid by die verblyf nie. Al wat goed was, is die ontbyt en die vriendelikke dames wat dit bedien het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani Window se terugvoer

Good day. Thank you for your feedback. Sincere and humble apologies that you did not have a good experience while staying at Sani Window. We are concerned about the numbers. Please could you let us know where you got the telephone numbers from, and if you still have them, could you kindly forward to us? We would like to look into this. Apologies for the gate not being closed. This is being attended to. Would it be possible for you to email us the telephone numbers? We would greatly appreciate it! Kindest regards, . Sani Window.

Sani Window
Sharon W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good weekend stay.

Our stay at Sani Window was very good, and the host is a brilliant host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen K
Gesin met tieners

Great place for visiting the Sani Pass.

We were given an upgrade, which was a lovely surprise. The place had lovely grounds too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gil R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gil R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good, clean and affordable.

Quiet and adorable little guesthouse. Family-run with beautiful gardens. Our stay was short, a mere stopover on route to Coffee Bay. Roads are good, facilities are good, breakfast was good. Great price!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We hebben gekozen voor Underberg omdat we de Sani pas op wilden.

Tegenwoordig is de weg tot aan de grenspost geasfalteerd, dus dat is geen probleem meer. Voor de laatste 5 km heb he 4x4 nodig. Door het mindere weer hebben we geen trip naar boven geboekt, jammer maar helaas. Leuke accomodatie, vriendelijke gastvrouw. Het ontbijt was goed vezorgd. Mooi uitzicht van uit onze kamer op de achterliggende golfbaan en een paar hoge bergtoppen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelien W
Gesin met tieners

Die kamers was agter die hoofgebou.

Ver om te stap, kombuis afsonderlik en dit was moeilik om net koppie koffie te maak, want ons moes uit kamer stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Besigheidsreis

Nice and warm.

Very comfy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene H
Saam met vriende

Oornag voor Sani2C 2023.

Netjiese, veilige geriewe met personeel wat jou altyd welkom laat voel. Heerlike ontbyt met die mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenn N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn N
Enkelreisiger

Pleasant.

Will return and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharina P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina P
Saam met vriende

Heerlik.

Dankie Sani Window vir 'n lieflike oorslaap. Jul kamers is pragtig met 'n verskriklike mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani Window se terugvoer

Tharina,
Thank you so much for writing us such a lovely review.
We are so glad to see that you enjoyed your stay here with us at the B&B and really hope to see you staying here with us again soon.

Kind Regards,
Roxanne

Sani Window
Vianne K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vianne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het aan al die nodige vereistes voldoen. Die uitkyk is 'n bonus.

Eienaar en personeel het uit hul pad gegaan om die volgende oggend se ontbyt as 'n pakkie reeds op te maak die vorige middag. Dit was baie van hulpe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and well organized.

We stayed at Sani Window the night before our Sani Pass Tour. We had to leave early so they made us a breakfast 'on the go'! Very clean room!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani Window se terugvoer

Hi Paul,

Thank you for the review, hope to see you soon.

Regards, Rentia.

Sani Window
Desmond D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars is vriendelik en gasvry.

Tydens ons besoek was ons met ope arms ontvang. Ons gasheer was vriendelik en baie hulpvaardig. Die tuin is 'n besonderse area en die geriewe het aan alle verwagtinge voldoen en oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani Window se terugvoer

Hi Desmond
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Rentia

Sani Window
Paul K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K
Enkelreisiger

Beautiful and a bargain.

Happily stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Besigheidsreis

Alles wat jy nodig het vir selfsorg.

Relatief maklik om die plek te kry. Die matras het my slaapgerief benadeel. Res van die ervaring was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani Window se terugvoer

Hi Willem, jammer oor die matras. Ek het intussen matrasse verander.
Groete, Rentia.

Sani Window
Sakkie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing.

Vriendelik ontvang en lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani Window se terugvoer

Hi Sakkie

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete, Rentia.

Sani Window
Anelle B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer baie netjies, ontvangs personeel nie professioneel.

Toiletdeksel stukkend, langs toilet gestaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Besigheidsreis

Baie oulike plek.

Gerieflike kamer en diens was baie goed gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani Window se terugvoer

Hi,
Hoop ons sien julle gou weer
Groete,
Rentia

Sani Window
Andrew V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew V
Saam met vriende

Warm welcome, and excellent hospitality.

We were warmly welcomed, had a peaceful rest and an absolutely wonderful breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eric S
Saam met vriende

Baie goed ontvang.

Die Swallow Room was baie goed ingerig, selfsorg, lekker ruim en skoon. Groot ontbyt ingesluit by prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria Aleida H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maria Aleida H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bezoek Sani Pass.

Prachtig guesthouse, heel mooi uitzicht! Heerlijk bed in een ruime kamer. Grote badkamer. Fijn dat er een elektrische deken is en de heater in de badkamer is ook heel fijn! Het ontbijt is goed! Vriendelijk personeel. Perfecte plek om van daaruit de Sani Pass te bezoeken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, vriendelik en passievolle personeel.

Uitstekende plekkie om te gaan, huis weg van die huis af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani Window se terugvoer

Thank you for the excellent review. We look forward to your next visit.

Sani Window
Johan J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en waarde vir geld.

Kamer en slaapgeriewe netjies en gerieflik, ontbyt smaakvol en personeel baie behulpsaam en aangenaam. Sal weerdaar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani Window se terugvoer

Thank you for your review. We look forward to seeing you again next year.

Sani Window
Clint B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clint B
Gesin met klein kinders

Had a great visit and breakfast was outstanding.

The setting was great the hosts super friendly. Would visit again. Underberg is full of great little surprises.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het 'n wonderlike besoek gehad en die ontbyt was uitstaande.

Die ligging is wonderlik en die gashere baie vriendelik. Sal weer daar gaan kuier. Underberg is vol wonderlike klein verrassings.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani Window se terugvoer

Thank you for the review. We look forward to seeing you again sometime.

Sani Window
Annette K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim, gemaklik en netjies.

Baie behulpsaam gewees om vir ons 'n braaier te voorsien met eetgerei. Het gehou van die ruim en gemaklike bed en mooi, wit beddegoed. Die ontvangs was baie vriendelik en die ontbyte keurig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani Window se terugvoer

We are so glad that you enjoyed your stay here, Anette. We can't wait to have you back soon!

Sani Window
Cornelis H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelis H

Beautiful surroundings.

We had a good time here, very nice people, nice breakfast and we received a free upgrade for our rooms! Thank you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige omgewing.

Ons het lekker gekuier, baie gawe mense, lekker ontbyt en ons is gratis opgegradeer na beter kamers! Baie dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani Window se terugvoer

We are so glad that you enjoyed your stay here, Cornelis - We can't wait to have you back soon!

Sani Window
Willem M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely superb - hospitality was outstanding.

Although we booked the cheapest rooms (backpackers option), we were invited to upgrade to a "better" room at the same price. The personnel at this fantastic venue was wonderful, friendly and very helpful. Should the need arise for visiting through this beautiful area, I will certainly make use of them if necessary.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani Window se terugvoer

Good morning Willem

Thank you for such a lovely review.
You are both always welcome here at Sani Window.

Have a beautiful day

Dianne

Sani Window
Mias S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mias S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en behulpsame personeel.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani Window se terugvoer

Thank you Mias. We are delighted that you enjoyed your stay here at Sani Window.
You are always welcome here.
Have a beautiful day.
Dianne.

Sani Window
Estelle C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande!

Pragtige uitsig en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soaney V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soaney V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig met luukse slaapplek.

Sani Window se kliëntediens is uitstekend. Kamers is baie luuks en uitsig oor die berge is amazing. Sal definitief weer daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani Window se terugvoer

Good Morning So-Aney,

It was lovely to have you and your family here at Sani Window.
Please come and visit us again and stay a little longer.

Thank you for your lovely review. We appreciate your support.

Have a beautiful day

Dianne
Sani Window

Sani Window
Michiel D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Wonderlike gasvryheid.

Alle mense is werklik in praktyk hartlik welkom. Christenskap in praktyk. Verblyf was heerlik. Liefde en warmte en gasvry. Sani Window simboliseer die positiewe en die mooi van Suid-Afrika en al sy mense. Jy voel geseënd en geïnspireerd as jy daar weggaan vanweë die feit dat hierdie huis vir die Lewende God bedryf word .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani Window se terugvoer

Good Morning Machiel and Dawn
Thank you very much for your beautiful words. It was so lovely to have you both visit us here at Sani Window. You are always welcome to visit us. We really try to live up to everyone arrives as guests and leave as friends.
God Bless

Sani Window
Deborah C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deborah C
Enkelreisiger

Very neat and tidy.

A lovely place, offering clean and comfortable accommodation at reasonable rates, and a lovely big bed in clean, white linen. Always a winner. Oh, and heaters and electric blanket. A must in the colder weather!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani Window se terugvoer

Good morning Deborah

Thank you for your lovely review.
We appreciate your kind words and your support.

Yes, it was exceptionally cold this weekend with the rain and sleet coming down on Saturday.
Have a lovely day and please do come and visit again

Kind Regards
Dianne Loughnane
Sani Window

Sani Window
Murray N - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Murray N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, salige verblyf, gasvrye mense.

Groot waardering vir die pragtige, skoon kamer met blommetjies uit die tuin. Ontbyt was heerlik. Baie vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol P

Comfortable and convenient.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani Window se terugvoer

Good Afternoon Carol,

Thank you for your rating.
It was so lovely to have you all visiting us here at Sani Window.

Have a lovely day

Dianne
Sani Window

Sani Window
Charl B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie keuse.

Baie netjies en vriendelik. Die kamers benodig lugversorging of 'n waaier, dan sou ek alles 5 sterre gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani Window se terugvoer

Good Afternoon Charl,

Thank you for your review. I agree that we need fans as it is very hot here at the moment.
We will be making that change.

Have a lovely day

Dianne
Sani Window

Sani Window
Francois D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Toerisme-paradys!

Sani Window se ligging is baie sentraal in 'n wonderskone omgewing. Die uitsig op die gholfbaan en berge vanaf die sitkamer is asemrowend! Kirsty en haar personeel se gasvryheid is tops. Ontbyte daagliks kan dalk variasie toon, maar is steeds keurig en smaaklik. Die plek het potensiaal om 'n topgehalte-gastehuis te wees as daar aan kleiner detail soos parkeerpek en tuinversorging aandag gegee word. Dis waarde vir geld en ons kan die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna T - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Undergraded in Underberg.

Great service. See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clemens S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clemens S
Saam met vriende

Wat 'n fantastiese weggesteekte juweel!

Ons was vriendelik ontvang deur Kirsty en ons het onmiddellik tuis gevoel. Ons het besluit om te braai vir aandete, maar Kirsty het ekstra moeite gedoen, vir ons 'n braai gereël en die kombuis tot ons beskikking gestel. Alles was silwerskoon en die uitsig en rustigheid van die golfbaan-uitsig laat 'n mens onmiddellik ontspan. Ontbyt was op tyd, pragtig en smaaklik voorberei. Kirsty is 'n absolute ster! Haar entoesiasme word baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani Window se terugvoer

Thank you so much for the lovely words, it was wonderful to have you here. We really look forward to your next visit, hopefully your stay will be longer next time. Keep well.

Kind Regards,
Kirsty

Sani Window
Shawn G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is in 'n mooi area geleë wat uitkyk oor die gholfbaan en die Drakensberge.

Die personeel is vriendelik en die B&B het 'n goeie ligging en is veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani Window se terugvoer

Thank you so much. Please visit us again soon.

Sani Window
Rudolf B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig. Netjies en skoon.

Baie ruim kamer, groot dubbelbed en eie badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim kamer, wonderlike uitsig.

Uitsig op die berge en gholfbaan. Die kamer is ruim en goed toegerus, parkering was veilig in 'n garage, en die badkamer heel skaflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goed geleë.

Lekker tydjie gehad. Sanipas is 'n móét. Pragtige omgewing, selfs in winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-weg 13, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b87b33b689548576cbc826bfd9fa5ba8fd0581527292dd4e61139761c6178f4233307165c87c8389b01541b9bd1eeed1db8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 13 Fairway Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.788077241437 29.493619948625
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem