4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Sanlameer 3010, Sanlameer, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Hierdie elegante dubbelverdiepingvilla is geleë in die gesogte San Lameer-landgoed in Southbroom, KwaZulu-Natal.
Die villa se ingang is gerieflik geleë op die grondvloer, met slegs een trappie wat na die eenheid lei. Dit kan gemaklik tot vier gaste akkommodeer. Let asseblief daarop dat daar trappe binne die eenheid is.
Die villa beskik oor twee goed ingerigte slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede 'n koninggrootte-bed bied. Beide slaapkamers het lugversorging vir ekstra gemak en spog met en suite-badkamers, elk toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leef- en kombuisarea bied 'n ruim en verwelkomende atmosfeer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, insluitend 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en alle nodige eetgerei en breekware. Daarbenewens is die huis toegerus met 'n wasmasjien, droër en skottelgoedwasser vir gerief. Die sitarea is ontwerp vir ontspanning, met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale.
Vir buiteluggenot, sluit die villa 'n oordekte patio met 'n ingeboude braai-area in, perfek vir vermaak. 'n Balkon op die boonste verdieping bied ekstra ruimte om te ontspan en die omgewing in te neem.
Die eenheid sluit een onderdakparkeerplek vir u voertuig in. Plafonwaaiers is regdeur geïnstalleer en noodligte is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ely Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Sanlameer 3010, Sanlameer, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 2 #Bedroom - Villa 3010, San Lameer het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sanlameer 3010, Sanlameer, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang