Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Addo Matyholweni Rest Camp

Kothuis (CO2)
Vanaf
Vanaf R2 010
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en het 2 enkelbeddens, 'n en suite-stort en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel en stoele, 'n bank, TV met sekere DStv-kanale en 'n waaier. Daar is 'n klein dek met stoepmeubels en braaigeriewe buite elke kothuis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die kamp aanvaar nie kontant nie.

'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R360 per dag vir buitelandse besoekers, R180 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R90 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Matyholweni se ontvangs is daagliks van 07:00 tot 16:00 oop.
Matyholweni se hek is van 07:00 tot 18:30 oop. Daar is 'n 24 uur-veiligheidswag by die hek wat gaste wat oornag in- en uitlaat om aandete te gaan geniet of inkopies in Colchester te doen.
Inkloktyd: 13:00 Uitkloktyd: 10:00
Die suidelik toegangspad na Addo se hoofkamp is nie toeganklik vir busse of karavane nie.
Daar is 'n hoogte-beperking vir voertuie op Addo se toegangspad van 4,42 m.

Geen maaltye is by die tariewe ingesluit nie.
Al die verblyfeenhede het kragpunte met 220 v-elektrisiteittoevoer. Besoekers moet hulle eie internasionale koppelpunte of tweepluntkragproppe saambring.
Die verblyf word daagliks tussen 09:00 en 12:00 skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Gesinskothuis (FA3)
Vanaf
Vanaf R2 010
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind, en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-stort en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel en stoele, 'n slaapbank, TV met sekere DStv-kanale en 'n waaier. Daar is 'n klein dek met stoepmeubels en braaigeriewe buite elke kothuis.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die kamp aanvaar nie kontant nie.

'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R360 per dag vir buitelandse besoekers, R180 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R90 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Matyholweni se ontvangs is daagliks van 07:00 tot 16:00 oop.
Matyholweni se hek is van 07:00 tot 18:30 oop. Daar is 'n 24 uur-veiligheidswag by die hek wat gaste wat oornag in- en uitlaat om aandete te gaan geniet of inkopies in Colchester te doen.
Inkloktyd: 13:00 Uitkloktyd: 10:00
Die suidelik toegangspad na Addo se hoofkamp is nie toeganklik vir busse of karavane nie.
Daar is 'n hoogte-beperking vir voertuie op Addo se toegangspad van 4,42 m.

Geen maaltye is by die tariewe ingesluit nie.
Al die verblyfeenhede het kragpunte met 220 v-elektrisiteittoevoer. Besoekers moet hulle eie internasionale koppelpunte of tweepluntkragproppe saambring.
Die verblyf word daagliks tussen 09:00 en 12:00 skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Kothuis (CO2Z)
Vanaf
Vanaf R2 010
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is toeganklik vir diegene wat moeilik beweeg. Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en het 2 enkelbeddens, 'n en suite-stort en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel en stoele, 'n bank, TV met sekere DStv-kanale en 'n waaier. Daar is 'n klein dek met stoepmeubels en braaigeriewe buite elke kothuis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die kamp aanvaar nie kontant nie.

'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R360 per dag vir buitelandse besoekers, R180 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R90 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Matyholweni se ontvangs is daagliks van 07:00 tot 16:00 oop.
Matyholweni se hek is van 07:00 tot 18:30 oop. Daar is 'n 24 uur-veiligheidswag by die hek wat gaste wat oornag in- en uitlaat om aandete te gaan geniet of inkopies in Colchester te doen.
Inkloktyd: 13:00 Uitkloktyd: 10:00
Die suidelik toegangspad na Addo se hoofkamp is nie toeganklik vir busse of karavane nie.
Daar is 'n hoogte-beperking vir voertuie op Addo se toegangspad van 4,42 m.

Geen maaltye is by die tariewe ingesluit nie.
Al die verblyfeenhede het kragpunte met 220 v-elektrisiteittoevoer. Besoekers moet hulle eie internasionale koppelpunte of tweepluntkragproppe saambring.
Die verblyf word daagliks tussen 09:00 en 12:00 skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf
Vanaf R2 010
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo-olifant Nasionale Park, 3 km vanaf Colchester, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhOTRiZDlkLWNjNzUtNDVmZi1iMmUxLTExYTc3NWY4MmUzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 010 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Addo Elephant National Park 3 km from Colchester 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.672940374759 25.80302064418