Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kothuis (CO2)
- Selfsorg
- Gesinskothuis (FA3)
- Selfsorg
- Kothuis (CO2Z)
- Selfsorg
Huisreëls
Die kamp aanvaar nie kontant nie.
'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R360 per dag vir buitelandse besoekers, R180 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R90 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.
Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Matyholweni se ontvangs is daagliks van 07:00 tot 16:00 oop.
Matyholweni se hek is van 07:00 tot 18:30 oop. Daar is 'n 24 uur-veiligheidswag by die hek wat gaste wat oornag in- en uitlaat om aandete te gaan geniet of inkopies in Colchester te doen.
Inkloktyd: 13:00 Uitkloktyd: 10:00
Die suidelik toegangspad na Addo se hoofkamp is nie toeganklik vir busse of karavane nie.
Daar is 'n hoogte-beperking vir voertuie op Addo se toegangspad van 4,42 m.
Geen maaltye is by die tariewe ingesluit nie.
Al die verblyfeenhede het kragpunte met 220 v-elektrisiteittoevoer. Besoekers moet hulle eie internasionale koppelpunte of tweepluntkragproppe saambring.
Die verblyf word daagliks tussen 09:00 en 12:00 skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Addo Elephant National Park, 3 km from Colchester, Addo, 6105, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang