Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Addo Spekboom Tented Camp

Tentekamp

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 8 resensies vir SANParks Addo Spekboom Tented Camp
Netheid
3.1/5
Diens
3.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.1/5
Annelia D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Annelia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is baie verwaarloos en die badkamer geriewe gebreek. Dit is 'n water skaars area en die al die krane lek. Die geriewe vergelyk swak met ander plekke van dieselfde prys.

Ons het nie eers 'n sleutel in die deur gekry nie en toe ons wou inboek het hulle nie geweet van ons nie en daar was 'n dubbel booking gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Barbara R
Saam met eggenoot / lewensmaat

No teaspoons, light in tent and at braai not working. No teapot - partly fixed for second day, township noise.

In future I will be a day visitor using outside-self catering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dedre B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dedre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Sal aanbeveel dat 'n flitslig saamgeneem word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefaans O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefaans O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was die beste Addo-besoek ooit.

Spekboom Kamp is lekker naby Hapoordam, bae olifante. Lekker stil, net 5 tente, almal ver van mekaar, gemaklike tent, baie skoon en daagliks gediens. Wees gewasrsku - geen elektrisiteit, net sonkragligte, gasyskas en stoof by ablusie. Abllusie en storte (koue water) skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lulu F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lulu F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Wow, wat 'n fantastiese wegbreek! Akkommodasie was puik. Ons het dit so geniet. Die hyenas het langs ons tent geroep. Wat 'n belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deborah R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience to sleep in the bush and they have a great watering hole nearby.

The mattress and pillows are not the best. Lovely braai facility too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doug W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Doug W
Saam met vriende

We had a great experience, but a group lapa would be better and recycling would be good.

We enjoyed the experience, but it was difficult to socialise as there was no communal lapa. We would have enjoyed a game drive and we were told that was not possible. I would have thought a dedicated drive would have been possible.There was no recycling facility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker om naggeluide te hoor, asook al die voëls te identifiseer.

SANparke se fooie maak dit onbereikbaar vir die gewone Suid-Afrikaner wat lief is vir die buitelewe en graag die parke wil besoek. By die Kruger Nasionale Park, asook by die Karoo Nasionale Park vroeër die jaar, was die personeel baie vriendelik, en die geriewe baie netjies en skoon. By Spekboom tentkamp by Addo was ons bietjie teleurgestel - die items wat genoem is op die lys van toebehore was onvolledig. Daar was geen braaitang of pan nie. Die vorige besoekers se sigaretstompies het buite die tent rondgelê. Andersins was dit 'n heerlike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 247
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 247
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 247
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo Elephant Nasionale Park, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1ZjA3ZDI4LWY0YjktNDZkNS1hMDBiLWE4NmIzZmNmODg3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 247 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 Addo Elephant National Park Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.512476 25.753333