Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Bitterpan Wilderness Camp

Selfsorg
Reed Cabin RC2
Vanaf
Vanaf R2 146
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en braaigeriewe. Gaste maak van die gemeenskaplike kombuis en gedeelde braai-area gebruik. Die gemeenskaplike kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, kookgerei en eetgerei. Daar is ook etenstafels en stoele. Die kamp se elektrisiteit is van sonpanale en gas afkomstig en daar is nie kragproppe nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg. Tariewe sluit 'n gemeenskapsfond van 1% in.

Huisreëls

Hierdie kamp aanvaar nie kontant nie.

'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree vereis.
'n Standaard-bewaringsfooi van R416 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers en R104 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die hekure:
Januarie: 05:30 tot 19:30
Februarie: 06:00 tot 19:30
Maart: 06:30 tot 19:00
April: 07:00 tot 18:30
Mei: 07:00 tot 18:00
Junie tot Julie: 07:30 tot 18:00
Augustus: 07:00 tot 18:30
September: 06:30 tot 18:30
Oktober: 06:00 tot 19:00
November tot Desember: 05:30 tot 19:30

- Paspoorte word nie benodig nie, tensy gaste deur 'n ander hek na 'n ander land wil ry.

- Besoekers aan Bitterpan moet asb. op die volgende let:
Kinders onder 12 jaar word nie by die volgende kampe toegelaat nie: Kieliekrankie, Urikaruus, Gharagab, Bitterpan en Grootkolk.
Die kamp is nie omhein nie en 'n Toerisme-assistent is ten alle tye aan diens.
Die kamp en sy toegangspaaie is net vir die gebruik van die inwoners.
Besoekers moet hul eie vuurmaakhout of houtskool voorsien.
Besoekers moet hul eie drinkwater voorsien. Die water in die kamp is nie drinkbaar nie.
Geen waentjies (selfs 4x4-waentjies) word toegelaat nie.
Besoekers moet daarop let dat daar beperkte vervoergeleenthede by die kamp is.
Net 'n 15 km-eenrigtingwildrit, maar besoekers wat langer as 1 nag bly mag van die ontsnaproete na Moravet gebruik maak om op die toerisroetes te kom en terug te gaan.
Die ingang- en uitgangpaaie (en die 15 km-wildrit) is net eenrigting.
Geen brandstof en winkel, die naaste geriewe is by Nossob en Mata-Mata.

Bitterpan is in die middel van die wildernis met 'n nuwe 4x4-roete deur die Kalahari-duine vanaf Nossob na Mata Mata en die Kalahari Tent Camp. Dis 'n eenrigtingroete wat by Nossob begin.
Dis 'n 4x4-roete maar groot 4x4's soos Unimogs of 4x4-trokke/swaarvoertuie word nie toegelaat nie.
Gaste moet dit oorweeg om by Nossob oor te slaap voor hulle na Bitterpan vertrek, aangesien dit sowat 3 ure se ry vanaf Nossob op 'n eenrigting-4x4-roete is.
Gaste moet by Nossob vir Bitterpan inklok, hulle kan nie by Twee Rivieren of Mata-Mata nie. Nossob is sowat 3,5 uur se ry van Twee Rivieren af.

Bly asb. op die paaie vir die onthalwe van die organismes wat in die duine en rivierbeddings woon.
Jy mag nie vuurmaakhout in die park bymekaarmaak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wildlewe te voed, teken jy hul doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Reed Cabin RC2Z
Vanaf
Vanaf R2 146
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is aangepas vir gaste met beweeglikheidsprobleme. Dit het wye deure, inrolstorte, handvatsels en drukkrane. Die chalet het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en braaigeriewe. Gaste maak van die gemeenskaplike kombuis en gedeelde braai-area gebruik. Die gemeenskaplike kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, kookgerei en eetgerei. Daar is ook etenstafels en stoele. Die kamp se elektrisiteit is van sonpanale en gas afkomstig en daar is nie kragproppe nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg. Tariewe sluit 'n gemeenskapsfond van 1% in.

Huisreëls

Hierdie kamp aanvaar nie kontant nie.

'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree vereis.
'n Standaard-bewaringsfooi van R416 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers en R104 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die hekure:
Januarie: 05:30 tot 19:30
Februarie: 06:00 tot 19:30
Maart: 06:30 tot 19:00
April: 07:00 tot 18:30
Mei: 07:00 tot 18:00
Junie tot Julie: 07:30 tot 18:00
Augustus: 07:00 tot 18:30
September: 06:30 tot 18:30
Oktober: 06:00 tot 19:00
November tot Desember: 05:30 tot 19:30

- Paspoorte word nie benodig nie, tensy gaste deur 'n ander hek na 'n ander land wil ry.

- Besoekers aan Bitterpan moet asb. op die volgende let:
Kinders onder 12 jaar word nie by die volgende kampe toegelaat nie: Kieliekrankie, Urikaruus, Gharagab, Bitterpan en Grootkolk.
Die kamp is nie omhein nie en 'n Toerisme-assistent is ten alle tye aan diens.
Die kamp en sy toegangspaaie is net vir die gebruik van die inwoners.
Besoekers moet hul eie vuurmaakhout of houtskool voorsien.
Besoekers moet hul eie drinkwater voorsien. Die water in die kamp is nie drinkbaar nie.
Geen waentjies (selfs 4x4-waentjies) word toegelaat nie.
Besoekers moet daarop let dat daar beperkte vervoergeleenthede by die kamp is.
Net 'n 15 km-eenrigtingwildrit, maar besoekers wat langer as 1 nag bly mag van die ontsnaproete na Moravet gebruik maak om op die toerisroetes te kom en terug te gaan.
Die ingang- en uitgangpaaie (en die 15 km-wildrit) is net eenrigting.
Geen brandstof en winkel, die naaste geriewe is by Nossob en Mata-Mata.

Bitterpan is in die middel van die wildernis met 'n nuwe 4x4-roete deur die Kalahari-duine vanaf Nossob na Mata Mata en die Kalahari Tent Camp. Dis 'n eenrigtingroete wat by Nossob begin.
Dis 'n 4x4-roete maar groot 4x4's soos Unimogs of 4x4-trokke/swaarvoertuie word nie toegelaat nie.
Gaste moet dit oorweeg om by Nossob oor te slaap voor hulle na Bitterpan vertrek, aangesien dit sowat 3 ure se ry vanaf Nossob op 'n eenrigting-4x4-roete is.
Gaste moet by Nossob vir Bitterpan inklok, hulle kan nie by Twee Rivieren of Mata-Mata nie. Nossob is sowat 3,5 uur se ry van Twee Rivieren af.

Bly asb. op die paaie vir die onthalwe van die organismes wat in die duine en rivierbeddings woon.
Jy mag nie vuurmaakhout in die park bymekaarmaak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wildlewe te voed, teken jy hul doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf
Vanaf R2 146
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R360, Kgalagadi Oorgrenspark, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOZi8XnNBgV23ekYGJWCQ2a7PdPQMCics3itiQYKnmIeFMcHw9K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 146 per nag, vir 2 mense Off the R360 Kgalagadi Transfrontier Park 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.716321 20.403185
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem