SANParks Camdeboo National Park

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Roland L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Perfect stop over. The tents and kitchen are very well kept and kitted. Peaceful, private and en route to JHB.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlik rustig. Ons gesin van vier het twee aande by Camdeboo gekamp. Die kampplekke is lekker privaat en die badkamers skoon en netjies. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam, maar die blou-apies is 'n groot probleem. Bedags moet alles kos te alle tye toegesluit of weggepak word, anders gaan 'n ratse apie daarmee weghol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno C
Kort verblyf
4.8
Nov 2025

Rustig en lekker. Baie rustig en ek het baie lekker gebly. Goeie ablusiës en kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anthony B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Wonderful. Great stopover and extremely clean with great utensils and equipment. Loved every minute, a big shout out to SA Parks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Bianka H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Great location with privacy. Beautiful unique camping site. However, there wasn't toilet paper in the ladies' bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meldon K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2024

Omgewing is mooi. Ablusie kan beslis verbeter. Mooi area.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Camdeboo National Park sal ons beslis aanbeveel! Goeiemôre. Camdeboo National Park sal ons beslis aanbeveel, die badkamer kort 'n upgrade, soos die meeste Sanparke. Dit was nog steeds skoon gemaak gereeld. Die apies was glad nie 'n probleem nie. Ons kan ongelukkig geen terugvoering gee oor, Tot Hier toe Padstal (Nieu-Bethesda) - was 'n dubbel bespreking, maar hulle kon gelukkig vir ons ander verblyf gee. Dit het ook gebeur met Edaneg (Bloemfontein) - Dit was nie aangenaam om ons vakansie so te begin nie, want ons het gewonder wat wag vir ons by Camdeboo, groot geluk was daar geen probleme nie en kon ons die vakansie met 'n hoe nood afsluit. Vriendelike groete.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Gerieflik en baie veilig. Alles was goed en netjies, maar die ekstra koste sonder my keuse is iets om aan te dink.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2024

3/10 by verre die swakste SAN park. Ablusieblok 1 keer gediens tydens ons 2 dae verblyf. 2de dag was daar nie toiletpapier nie. Pad na wildsbesigtigingsarea het in die verlede verspoel. Geen poging word aangewend om dit te herstel nie. 10 km + draai moet gery word om enkele diere te sien.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 2000

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 345
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 345
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 345
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 98 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAScVyS3RYoNEWU5mnjzko4y6inJnh6DWfM5R34LMyR5CNsvTZnw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R345 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Off the N9 Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.220172 24.540482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang