LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SANParks Elandsberg Wilderness Camp | LekkeSlaap
+39

SANParks Elandsberg Wilderness Camp

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 868 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

SANParks Elandsberg Wilderness Camp is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Die manjifieke Tankwa-Karoo Nasionale Park is aan weerskante van die grens tussen die Noord- en Wes-Kaap-provinsie met die Roggeveld-platorand na oos, Sederberge na wes en Klein Roggeveldberge na suid.

Die ongekunstelde ontwerp gee gaste 'n ware bosveld-ervaring met 'n sonsondergang oor die Roggeveld-platorand. Elke kothuis spog met uitsigte oor die pragtige Karoo-vlaktes en Roggeveld-platorand. Die kothuise is ver van mekaar af en bied die nodige privaatheid, tog naby genoeg om verskillende kothuise saam te bespreek.

Deur plaaslike ongebakte klei-en-strooi-bakstene te gebruik vir sekere dele van die mure, roep 'n vervloë era op. Voorbeelde van dié bou metode kan in verskeie ruïnes in die park gevind word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir SANParks Elandsberg Wilderness Camp
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink SANParks Elandsberg Wilderness Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 868
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 868
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKLvY6Cm7Qffs4wq7e9dkXkwvRViym7FANWgwX38y75qReZWadj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 868  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Off the R355 Tankwa Karoo National Park 8190 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.17505 19.973786
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!