by SANParks Lower Sabie Rest Camp | LekkeSlaap
+142

SANParks Lower Sabie Rest Camp

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 21 resensies vir SANParks Lower Sabie Rest Camp
Netheid
3.9/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.7/5
Nicole M - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicole M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The unit I booked was a self-catering unit, although there were no utensils or equipment to cook my food.

It is a nice place to crash for the night. I am not sure what the self-catering includes, but in the previous places when they say self catering, they provide you with equipment to cook your own food like plates, utensils and a pan/pot. I borrowed a pan from reception which was very helpful, since I did not bring along anything except food. But otherwise our stay was great! Thank you!

Nadia O - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia O

Dit was die lekkerste wegbreek.

Ek sal beslis volgende keer weer by SANParks Lower Sabie Rest Camp wil bly. Die mense en personeel is almal aangenaam.

Naomi C - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties.

Die ligging was goed, skoon en skoonmaak dienste puik. Rustig en niemand wat pla behalwe die natuur en wild geluide wat hoorbaar was en wat sielekos was.

Sarie M - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik.

Net lekker gerus en hoef nie in rye by die hek gestaan het nie. Baie oulike huisie. Skoon en gerieflik.

Malinda D - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, rustig - natuurskoon op sy beste.

Een prag plek, mooiste natuurskoon, goeie restaurante, winkel met al die nodige voorraad. Ongelooflike uitsig en prag sonsondergange teen die rivier.

Malinda D - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda D
Saam met vriende

Natuur op sy beste.

Lower Sabie is absoluut 'n moet in KNP, silwerskoon, puik diens, restaurante puik. Winkel bonus, net duur. Wildritte uit die boek uit, paaie goeie toestand. Het groot 5 beleef, rivieroewer waar mens ure in kamp net kan sit. Prag sonsondergang, stilte en skoon lug. SA op sy beste.

Elmarie D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi eenheid.

Lower Sabie Rest Camp is baie mooi en skoon.

George D - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Onder Sabie se geriewe - ablusieblok en gemeenskaplike kombuis is puik. Skoon en netjies. Die winkel en restaurant (Mugg & Bean) is die beste van alle kampe in die Krugerwildtuin.

Lindie O - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lindie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Did enjoy it a lot!

Will do it again! Was relaxing!

Johanna S V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johanna S V
Enkelreisiger

Safaritent, goed ingerig.

Verwarring oor bespreking a.g.v geen "R" nommer ontvang nie.

Annelie U - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Annelie U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heelwat wild gesien, was die moeite werd.

Die badkamers was effend verwaarloos - herstelwerk nodig, maar verder was dit gemaklik en lekker.

Yolanda N - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die feit dat ons in die park gebly het was awesome.

Die hut waarin ons gebly het was egter nie van die skoonste nie, en die reuk was walglik. Alhoewel die beddens opgemaak word daagliks, maak hulle die plekkies nie mooi skoon nie, aangesien daar muisontlasting in die kamer was en die rakke was vol stof. Die ablusieblokke by die swembad se kant is ongelooflik mooi! Aan die ander kant nodig die ablusieblokke vir die kampeerders en hutte dringend opknapping. Die skoonmakers by die hutte maak nie ordentlik skoon nie. Winkels het alles wat mens nodig het en die pryse is regtig redelik! Die toilette vir dagbesoekers is netjies en skoon, asook by die ontvangsarea.

Nicolette B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolette B
Saam met vriende

Altyd lekker in die wildtuin.

Die akkommodasie kan 'n bietjie verbeter, die gordyne is verwaarloos. Die yskas het heelnag geraas.

Anja L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nader aan die natuur kan jy nie!

Lower Sabie is wonderlik geleë teenaan die rivier. Die naggeluide van die seekoeie is wonderlik! Ongelukkig a.g.v. Covid kon ons huis nie skoongemaak word nie, maar die huise is baie goed uitgerus.

Pinkie M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pinkie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was rather short but we enjoyed it all the same.

The chalet was clean and it was good to have the kitchen inside so that we didn't have to fight off monkeys or birds. However, thankfully we didn't experience this here. Our chalet was not fully stocked which is a problem when you get back late and find that there is a shortage of glasses and the kettle is not working.

Erika V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n klompie wild gesien wat 'n belewenis was.

Op ons tweede dag daar het ons 'n luiperd op ons pad gesien wat lekker uitgerek gelê het op 'n klip. Ek beveel aan dat as jy gaan kuier juis om wild te sien moet jy by die hekke uitgaan wanneer hulle oopmaak. Dit is wanneer jy die beste wild sal sien. Vat genoeg koffie saam in jou fles want die pad kan maar lank raak en beplan jou roete die vorige aand. Ons het 'n paar toeriste gehad wat maar vinnig verby die roetes ry wat wild wegskrik dus het ons maar vroegoggend uitgery sodat ons eerste op die pad kan wees en alles vir onsself kan hê. Die olifante kan jou 'n goeie 40 min ophou want dit was warm en het koelte gesoek maar was 'n prentjie wat jy nie vir enige persoon kan verduidelik nie. Dit is 'n moet uitstappie en sal beslis weer teruggaan sonder twyfel.

SANParks Lower Sabie Rest Camp se terugvoer

Goeiedag Erika,
Baie dankie vir jou resensie. Ek is baie bly om te hoor julle het die geleentheid gehad om so baie diere te sien. Jul het baie goed beplan en ek hoop ons kan jul gou weer akkommodeer.
Groete,
SANParke

SANParks Lower Sabie Rest Camp
Christa D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Besliste wenner!

Het vir 2 nagte by Lower Sabie oornag. Die kamp is heerlik sentraal geleë. Baie wild om Lower Sabie gesien Winkel uitstekend toegerus. Lieflike restaurant. Die eenheid waarin ons gebly het was baie mooi skoon en netjies. Sal beslis in die toekoms weer hier wil oornag.

Wian D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf netjies en skoon. Baie wild om te sien.

Die eenhede is baie skoon en prakties. Word daagliks skoongemaak en die lugreëling ‘n lafenis in die Desember-hitte. Daar is baie wild om te sien op die hoofpad tussen Skukuza en Onder Sabie. Staan net vroeg op. Jy gaan beslis leeus, wildehonde en selfs ‘n luiperd sien.

Vincent H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vincent H
Gesin met tieners

Night in Lower Sabie Rest Camp.

See stars.

Sandra L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L
Gesin met klein kinders

One night in a hut. Four people. Bed good. Good situation for the toilet.

Quiet night, everything is clean. Awakening with baboons running on the roof, it was very funny. Sanitary, very clean and easily accessible for a family. All French people on vacation were grouped in the same unit. So nice to discuss exchange experience. Thank you.

Christiaan L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christiaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie soos beskrywing nie.

Kamers glad nie soos op foto's. Kombuis glad nie deel van die kamer, maar 'n aparte vertrek. Badkamer ook glad nie soos op foto's nie. Was baie teleurgesteld, want niks was soos op die foto's nie.

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R414
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 461 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die S82, Nasionale Krugerwildtuin, Skukuza, 1350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXVETlVzFtwHIgkDEWWH4Qt8ton2NtEQFMHzQhsJVJUww4g51cj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414  per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Off the S82 Kruger National Park 1350 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.119886140677 31.915125830688
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem