SANParks Lower Sabie Rest Camp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Keartland Guest House GKG
Selfsorg. Tariewe sluit ’n gemeenskapsfooi van 1% in.
Family Chalet FU4V
Selfsorg. Tariewe sluit ’n gemeenskapsfooi van 1% in.
Family Chalet FU4P
Selfsorg.
Neem asb. kennis: Die foto's van die verblyf mag verskil van die werklike eenheide, aangesien daar opknappingswerk by verskeie van die verblyfopsies deurlopend plaasvind.
Tariewe sluit ’n gemeenskapsfooi van 1% in.
Bungalow BD3UZ

Bungalow BD2U

Bungalow BD3U

Bungalow BD2

Bungalow BD3Z

Bungalow BD3

Hut EH4

Hut EH3

Hut EH2

Hut EH1

Campsite CK6P
Kampeer-basis. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Neem asb. kennis: Die foto's van die verblyf mag verskil van die werklike eenheide, aangesien daar opknappingswerk by verskeie van die verblyfopsies deurlopend plaasvind.
Tariewe sluit ’n gemeenskapsfooi van 1% in.
Huisreëls

Let asseblief daarop: Vanaf 1 September 2017 sal alle besoekers ouer as 18 jaar 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, bv. 'n bestuurslisensiekaart, moet toon vir skandering wanneer hulle die park binnegaan/verlaat.

'n Standaard daaglikse bewaringsfooi van R440 vir buitelandse besoekers, R220 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R110 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID, sal vereis word met toegang tot die park.

Slegs in noodgevalle word laat aankome vir gaste met voorafbespreekte verblyf by kampe binne 10 km van 'n ingangshek toegelaat, onderhewig aan die volgende voorwaardes:
* Onder geen omstandighede toegelaat by Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke nie
* Geen aankome later as 21:00 onder enige omstandighede nie
* 'n Bykomende koste per voertuig is van toepassing: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers, R1 490 vir voertuie met 9 of meer passasiers
* Moet vooraf met die hek en ruskamp gereël word
* Bewys van nood dat laat aankoms versoek sal word

Alle verblyf-, ablusie- en kombuisgeriewe word daagliks deur skoonmaakpersoneel skoongemaak.
Behalwe 'n bank (slegs oop Maandag tot Vrydag en Saterdagoggend) by Skukuza en 'n OTM by Skukuza en Letaba, is geen kontantonttrekkingsfasiliteite in die Park beskikbaar nie.
Dagbesoekers sal nie meer toegelaat word om alkohol in openbare areas soos parkeerterreine, piekniekplekke, wildkykareas of paaie, hekke en alle ander areas wat as publiek aangewys is, te bring of te verbruik nie. Die beperkings sal nie van toepassing wees op oornagbesoekers wat toegelaat sal word om hul eie alkohol in te bring vir verbruik in die privaatheid van hul bespreekte verblyf en die restaurante nie. Soos dagbesoekers, sal oornagbesoekers gebonde wees aan dieselfde reëls om nie in die openbaar te drink nie.

Moenie enige kos sonder toesig laat nie, aangesien diefstalapies en bobbejane 'n konstante bedreiging is.

Laat aankomelinge word slegs toegelaat in noodgevalle (bewys en geldige rede vereis) tot 21:00 vir gaste met vooraf bespreekte verblyf by sekere kampe binne 10 km afstand van die betrokke hek. 'n Ekstra laat aankomsfooi sal gehef word wat by die hek betaalbaar is. Geen laat aankomelinge word toegelaat by Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander hekke vir kampe meer as 10 km weg nie.

Die gebruik van hommeltuie binne (en bo) ons nasionale parke is streng verbode.

Let asseblief daarop: Verblyfbeelde kan verskil van die werklike eenhede aangesien opknapping van verskillende verblyftipes voortdurend plaasvind.

Geen diere mag in 'n Nasionale Park ingebring word nie.
Aangesien buitebeligting in kampe beperk is, is 'n flitslig/koplamp nodig wanneer u snags buite loop.

Rook is nie binne die akkommodasie toegelaat nie.

Let asseblief op die hek se ure:

Ingangshekke se Oopmaaktye:
Okt - Mrt: 05:30
Apr - Sep: 06:00

Kamphekke se Oopmaaktye:
Okt: 05:30
Nov - Jan: 04:30
Feb - Mrt: 05:30
Apr - Sep: 06:00

Kamphek se Sluitingstye:
Aug - Okt: 18:00
Nov - Feb: 18:30
Mrt - Apr: 18:00
Mei - Jul: 17:30

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 449 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the S82, Kruger National Park, Skukuza, 1350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXVETlVzFtwHIgkDEWWH4Qt8ton2NtEQFMHzQhsJVJUww4g51cj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Off the S82 Kruger National Park 1350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.119886140677 31.915125830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang