SANParks Maroela Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Maroela Camp is ’n klein kamp aan die oewer van die Timbavati-river, aan die westelike grens van die wêreldbekende Krugerwildtuin, so 2 km oos van die Orpen Rest Camp af.

Dié kamp is net 1 van 2 kampe in die park wat eksklusief vir gaste met karavane of kampeerders is. Daar is geen verblyfgeboue in die kamp nie. Dit is naby aan die draad en gaste kan ’n verskeidenheid diere wat die klein watergat besoek, besigtig. Verder is daar ook ’n rustieke uitkykplatform wat uitkyk oor die Timbavati-rivier.

Maroela Camp het ’n gemeenskaplike kombuis met 24 uur-kookwater, elektriese kookplate, opwasgeriewe, gemeenskaplike yskaste en vrieskaste. Een ablusieblok is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Geriewe

  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na SANParks Maroela Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R384 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za