LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SANParks Orpen Rest Camp | LekkeSlaap
+49

SANParks Orpen Rest Camp

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir SANParks Orpen Rest Camp
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Erne P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly met olifante by die watergat.

Orpen se personeel is baie professioneel en behulpsaam.

Johannes J L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, die grasdakke kort aandag.

Dis die eerste keer wat ons daar oornag, sal beslis met ons volgende besoek aan die wiltuin weer daar bly. 'n Rustige kamp waar jy van jou stoep af vir die diere kan kyk wat by die watergat kom water drink.

Vanaf
R1 702
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 702
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 702
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R531, Krugerwildtuin, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAktBKhFLAxzGSOxifs5x7wfO0uEFa3oRv8pxkyVxguw4yHEh2LL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 702  per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Off the R531 Kruger National Park 1360 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.474373 31.390885
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!