Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Overseers Mountain Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tafelberg Nasionale Park, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 188 per nag, vir 16 mense

Beskrywing

SANParks Overseers Mountain Cottage is 'n unieke kothuis met ongelooflike uitsigte op die berg in die Tafelberg Nasionale Park. Die kothuis is 2 tot 2,5 ure se stap van Constantia Nek af.

Besoekers moet voor aankoms met die Platteklip Wash Houeses reëlings tref rakende die dra van hul bagasie. Dit word vanaf die Constantia Nek Parkeerarea gedra. Let wel dat dit voetslaanverblyf is en dat besoekers tot daar moet voetslaan. Ritte word nie tot by die geriewe aangebied nie en permitte vir voertuie op die berg word nie uitgereik nie.

Die kothuis en sy aangrensende anneks bied slaapplek aan 16 gaste. Die eerste slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens en die vierde, vyfde en sesde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens.

Die kamers deel ablusiegeriewe. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n gasyskas, gasstoof, eetgerei en breekware. Daar is nie elektrisiteit by die kothuis nie en gasgeisers en parafienlampe word voorsien. Die huis het 'n gemeenskaplike boma en braai-area. Hout vir die eerste vuurtjie word voorsien, maar gaste moet asb. nog 'n bondel of 2 saambring om te braai.

Slaapplek

’n Bespreking by SANParks Overseers Mountain Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir SANParks Overseers Mountain Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1227

Jaar gelys 6

Ligging

  • Tafelberg Nasionale Park, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink SANParks Overseers Mountain Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 188
per nag, vir 16 mense
Vanaf
Vanaf R9 188
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tafelberg Nasionale Park, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQtWhdLlAmbx4dAJwL8FtDZpMVug4GDhTKIXjUsW6FtqA243o85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 188 per nag, vir 16 mense 1 5 1 5 Table Mountain National Park Cape Town 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.991349 18.414729
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem