Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Paulshoek Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1227

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 4 resensies vir SANParks Paulshoek Cottage
Netheid
3.0/5
Diens
2.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Francois R
Saam met vriende

Benodig vir seker aandag.

Die beddegoed is stokoud, vol Jik-kolle en gate. Toiletdeur kan nie toemaak nie. Die blindings werk nie. Die paaie is amper onbegaanbaar. Die borde wat rigting aanwys kan nie meer gelees word nie, dit is heeltemal verbleik. 'n Rit van 20 km wat ons beplan het het ontaard in 'n amper 90 km-rit a.g.v. rigtingaanwysers wat nie meer leesbaar is nie. Gelukkig ry ons 'n 4x4, want die paaie is so sleg dat dit onmoontlik sou wees met 'n gewone motor. Ons is voorsien van 'n sakkie hout vir die donkie vir warm water, maar neem ten minste nog 'n sakkie hout saam, want een sakkie maak die water amper lou. Die stilte en rustigheid is wonderlik. Ek glo die grootste probleem lê maar by die bestuur wat by die kantoor by die WiFi sit en nie weet wat in die park aangaan nie. Ons het gery na 'n kampeerplek verder verby die huis, maar moes omdraai ongeveer 1 km voor die kampeerplek omdat die pad weggespoel was. Dit nadat die persoon by die kantoor gesê het ons kan ry na die kampeerplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois C
Saam met vriende

Dit was lekker by Paulshoek.

Net jammer die paaie is baie verspoel, want hulle het baie reëns gehad in Februarie. Die parkeraad het hulle bes gedoen nom die paaie te skraap, maar nogtans nie in goeie toestand nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hans H
Saam met vriende

Perfekte stilte, pragtige natuurskoon.

Paulshoek is die regte plek as jy wil stil word, min doen. Ek het baie lekker fietsgery teen Gannaga pas uit, en sommer net ons land se natuurskoon ervaar. Moenie luukshede verwag nie, daarvoor kan jy in 'n hotel gaan bly. Verwag 'n plaashuis, in 'n redelike toestand, met olielampe, 'n goeie yskas, en 'n donkie, wat sukkel om die water warm te maak vir stort, en swak waterdruk. Die toegangspaaie is baie swak (sinkplaat). Ons het 2 nagte gebly, 'n derde sou die kuier vervolmaak het. Verbeel jou, geen selfoon, geen internet, geen geraas.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 111
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 111
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 111
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAK8XjoMwRvUSgTybSZyMoP9pg6gWL07hfy234fAk3sONKRwAAuT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 111 per nag, vir 6 mense 4 5 1 4 Off the R355 Tankwa Karoo National Park 8190 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.275595 20.109834
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem