+122

SANParks Pretoriuskop Rest Camp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Elsabe M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustige atmosfeer, mooi omgewing, heerlike rots swembad. Ons was in Pretoriuskop tydens die Januarie vloed. Ons was veilig met voldoende geteerde paaie om baie wild te kom sien. Ons eenheid was elke dag skoongemaak. Die personeel was vriendelik, behulpsaam en effektief. Die enigste negatiewe punt wat ek kan maak, is die volgende. Daar was een oggend 'n senior personeellid aan diens om inspeksies te doen op die eenhede. Sy het vir ongeveer 2 ure op die stoep van 'n nabygeleë eenheid gesit en kliphard op haar selfoon gepraat en gelag. Dit was uiters steurend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Die beste kamp en baie leeus, hiëna's, wilde honde en luiperds. Mooiste koppies. Fantasties. 3 bed met aircon en yskas. Pretoriuskop Hut. Ons was net 2, maar die 3 bed was gerieflik met spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidy A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Mooi huisjies. Heerlike rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastic, tranquil, surrounded by nature. Had an amazing 5-night stay. Accommodation, although basic, had everything that we needed. The place was spotless and the staff were friendly and professional. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizl P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Cost effective. Love this place. Especially the Wimpy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin R
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Simply amazing, thank you. Another wonderful stay in the Kruger Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantasties. Baie lekker verblyf en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Asemrowend, gerieflik en prag kamp. Heerlik, gasvry, goed ingerig, skoon swembaddens en kamp. Lieflike natuurlewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Awesome. Really enjoyed the stay, really appreciate that the rooms were cleaned every day. It was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100

Resensies 2001

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R538, Kruger National Park, Numbi, 1242, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 618 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2Bl9uxP2TboFRdOPQRYMkSjbjswoDAtQ2ajFwX2Jt1Fe9za63Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 Off the R538 Kruger National Park 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.168590866399 31.268729542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang