Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Sendelingsdrif Rest Camp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1227

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir SANParks Sendelingsdrif Rest Camp
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Stifanus L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stifanus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil, met 'n mooi uitsig.

Die Richtersveld is 'n ongelooflike belewenis. Dit was lekker om te kon afsaal na 'n lang dag se ry in 'n netjiese plek met lugversorging met 'n uitsig oor die magtige Oranjerivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wimpie G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, simplisties maar skoon en netjies.

Huisies is goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n goeie nagrus en paar dae verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Alles netjies en skoon. Geriewe en toerusting puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C
Saam met vriende

Rustig, pragtige natuur.

Wonderlike diens, skoon en netjies. Pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daphne H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek.

Moet asb nie gebruik as oornagplek as Pont toe is nie. Webtuiste se aanwysings nie op standaard nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die veilige gevoel en rustigheid is besonders. Bungalow/chalet was goed ingerig met alles wat jy nodig het.

Vir die growwe paaie daarnatoe moet jy darem 'n bietjie van 'n ontdekkingsgees in jou hê en werklik die vermoë besit om die mooiheid in die streek te bewonder. Alhoewel ek nie 'n 4x4-voertuig het nie kon ek redelik van die paaie ry en bv Potjiespram besoek met 'n pad wat amper enige hoë voertuig kan ry. Grondvryhoogte is egter baie belangrik. Die 20%-afslag by bespreking het natuurlik ook gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joke H.A. Buwalda-wolters N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joke H.A. Buwalda-wolters N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice view!

Stay over camp, is okay and has a beautiful view over the Orange River.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mooi uitsig!

Oorblykamp, dis okay en het 'n pragtige uitsig oor die Oranjerivier.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met vriende

Maanlandskap in dorre maar fassinerende omgewing. Sendelingsdriftkamp bied 'n oase van groen en water met al die basiese geriewe wat akkommodasie betref.

Uitdagende passe, driwwe, sandpaaie, swem in Oranjerivier, hitte en ongereptheid - jy beleef dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf teen die rivier.

Die rit met die pont oor die rivier was die hoogtepunt! Baie lekker gebly in die chalets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudiger M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudiger M
Saam met vriende

Baie lekker en rustig.

Parkeraad doen goeie werk. Net jammer die winkel het geen hout gehad tydens ons besoek nie. Ons is wel deur die kamp bestuurder gehelp met hout. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick Thiart T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick Thiart T
Saam met vriende

Rustig.

Ai, ons moes langer gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was very pleasant and the cottage was beautiful.

This was the second time that we stayed at Sendelingsdrif and have enjoyed it as much as the first time. Richtersveld is an amazing area! The cottage was perfect, except that the shower drain of cottage Number 10 was not working properly, even though I had mentioned this at the reception. The rest was in perfect condition and perfect for our 3 nights stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Gesin met tieners

Rustige skoon oop-kampvuurkampplek by pont en ingang na Namibië.

Ons het baie van rustige atmosfeer gehou, teleurgesteld dat ablusies nie toiletpapier ingehad het nie soos ander Sanparke se eenhede. Geen nagwag of sekuriteit by ook hek het ons onrustig gestem veral toe ons laatnag bure se musiek en gepraat kon hoor. Ons sou graag ook kampplek met uitsig oor rivier verkies het. Ons het verwag dat ons op grassperke sou staan soos op website geadverteer is. Ons het van rustige atmosfeer gehou en storte se water was warm en geriewe skoon en funksioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location on the river.

It will be nice if SANparks can run a restaurant here. It will be such a great setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R288
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R288
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R288
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 100 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAblIth9xlgxUBtnjL2W2xMm3iRzk9LEVeWS0gte8hQhOpFB2AgK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R288 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Off the N7 Richtersveld Transfrontier Park 8290 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.124147 16.893207
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem