+57

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Skoon, netjies, gerieflik. So lekker soos kamp, sonder om tent op te slaan! Verblyf is heerlik en so in die natuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantastic, great location! We loved our stay. The tent was comfortable and clean. The baboons are a bit aggressive; we really struggled with them when we were trying to pack up our car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2026

Opwindend die diere wat gesien word! Beslis 'n weer besoek werd! Ons het vreeslik lekker gebly so op die Timbavati Rivier. Ongelukkig is dit hartseer om agteruitgang te sien rakende die onderhoud, badkamers en tente. Klein herstelwerkies wat gedoen behoort te word, word nagelaat. Beslis kan aandag gegee word om die stoep gedeelte, veral by kaste/water, te opgradeer en beskerming van die troppe ape en bobbejane wat daar deurkom. Volgehoue onderhoud verseker dat sulke plekke nog vir baie jare sal kan bestaan.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael C
1 nag Saam met vriende
3.6
Mrt 2026

A very wet Tamboti. One of my favourite camps. It was very wet. Water all over the place. As with all SANParks accommodation, it is overpriced. No kitchen equipment - you have to bring your own. One light bulb was blown.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Chantelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Rus vir die siel. Akkommodasie was baie gerieflik, geen klagtes oor akkommodasie nie. Die storte se dreine was net geblok wat dit nie aangenaam gemaak het nie, oor jy in die 10 mense voor jou se water moes staan. Andersins was dit baie lekker en ek sal beslis weer hier bespreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Baie mooi en netjies oorgedoende 'glamping' tent. Uitstekende verblyf vir luukse kamp (glamping).

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma M
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2025

Ons het baie lekker gebly in die tente. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Was 'n heerlike wegbreek in die natuur saam met my man. Ons het lekker gebly, alles wat jy nodig het, was daar. Ek stel wel voor om vir gaste te bevestig dat daar geen breekware is nie en voorstel dat hulle 'n warmwaterbottel saamneem vir oggendkoffie of gasstofie en ketel. Alles was baie lekker, ons het heerlik gebly en geskuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Baie geniet en diens was goed. Het lekker gebly, weet net die bobbejane is soms 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

SANParks Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 2120

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 783
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 783
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 783
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Orpen - Satara Road, Kruger National Park, 1360, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 120 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6k2rU4cfbzuKaiwEe0sgAwCp5EtFSFGM05R8lfrxvOITeIFeFP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R783 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Orpen - Satara Road Kruger National Park 1360 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.454231632306 31.405725181103
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang