Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Tanqua Guesthouse Complex

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.5
Veiligheid
4.6
Irma H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Kuier was heerlik. Pragtige Plek. Kuier was heerlik. Pragtige Plek. Erge muskiete sodat mens glad nie kan slaap. Laat weet hul asb om lampolie in hul dreine te gooi. Daar is oop ventilasie vir hul dreine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2022

Horrific roads, no animals. Beautiful passes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jul 2022

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lukas S
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2021

Lekker gemaklike verblyf. Lekker spasie, groot kombuis en sitkamer met kaggel vir die koue aande. Die storte was ongelukkig nie te bright nie, water maar koud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Laura W
Kort verblyf
2.6
Mei 2021

Not the best travel experience. Arrived at deadman's door. Drove 50 km out of our way because of poor communication. Kitchens poorly equipped, houses not very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Philip F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2020

Still, rustig en mooi. Die losstaande familiehuis was netjies en skoon. Genoeg beddegoed en kombuisware. Personeel was behulpsaam en vriendelik. Sorg dat jy voor 22h00 stort, want dan gaan die generator af en die waterdruk val. Vat 'n 2de spaarwiel saam as jy het. Ons het 3 bande verloor in 2 dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Annalize H
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2019

Die fort van klip gebou bied 'n eenmalige ondervinding van stilte, eenheid met natuur, hoor jouself asemhaal en vergeet die res van die wêreld se dinge bestaan. Ten beste bereikbaar met 4x4, het ons klein Toyota tog geslaag om die toets van klip sinkplaat te oorleef. Die landskap is surreal mooi, die stilte en afsondering is die eintlike rede waarom ons gekom het. Vele bokke gesien. Kleine plantjies ten spyte van die droogte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marilyn S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2019

Enjoyed the luxury in the remote desert. We had a confirmed booking, but were not expected on our arrival. However, the kind caretaker settled us in to the lovely hacienda which we had to ourselves. We recommend a visit to the nearby dam. Enjoyed our visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1302

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R939
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R939
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKnzGrNg6h4ywGweWB95BHP9Z8t9qrhh9DCySk2sTH1C2sEgFri?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R939 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 Off the R355 Tankwa Karoo National Park 8190 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.398666502412 19.845047296312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang