Noord-Kaap Akkommodasie by SANParks Twee Rivieren Rest Camp | LekkeSlaap
+82

SANParks Twee Rivieren Rest Camp

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 296 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R360, Kgalagadi Transfrontier Park, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R338 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

SANParks Twee Rivieren Rest Camp is die grootste kamp en ook die administratiewe hoofkwartiere. Dit is by die die park se suidelikste punt en net na die hoofhek aan die Suid-Afrikaanse kant. Dit is aan die oewer van die droë Nossobrivier geleë. Daar is ’n groot verskeidenheid doendinge aangesien plante en diere in die kamp en in die omliggende areas gevind kan word. Twee Rivieren het ’n ontvangs, winkel, brandstoftenk, restaurant, inligtingsentrum, OTM-geriewe en ’n swembad. Dit is ook die enigste kamp wat 24 uur-elektrisiteit en selfoonsein het.

Kgalagadi Oorgrenspark is waar die rooi duine en fynbos in die verte verdof en gemsbok-, springbok-, eland- en blouwildebeestroppe die seisoene volg, die kameeldoringbome skadu aan die leeus bied, asook uitkykpunte vir die roofvoëls en luiperds. Daar is 5 hekke waar gaste kan inkom in 3 verskillende lande. Die Twee Rivieren-hek bied toegang vanuit Suid-Afrika, die Mata-Mata-hek vanuit Namibië en die Twee Rivieren-, Mabuasehube- en Kaa-hekke vanuit Botswana.

Dié gewilde ruskamp bied verblyf in ’n verskeidenheid opsies, insluitend gesinshutte en houthuise met lugversorging. Die ruskamp het die grootste perseel vir kamp (tente of karavaan) in die park.

Nagritte en geleide dagroetes moet by ontvangs bespreek word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir SANParks Twee Rivieren Rest Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R360, Kgalagadi Transfrontier Park, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink SANParks Twee Rivieren Rest Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noord-Kaap
Vanaf R338
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R338
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 296 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R360, Kgalagadi Transfrontier Park, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0iKD2rhZVqvIVnwHVv8NXXgc8prRwyDxmehJy2Kp09W1XyO0wH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R338  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Off the R360 Kgalagadi Transfrontier Park 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -26.472484129287 20.61211129577
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za