LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SANParks Wilderness Ebb-and-Flow Rest Camp | LekkeSlaap
+82

SANParks Wilderness Ebb-and-Flow Rest Camp

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir SANParks Wilderness Ebb-and-Flow Rest Camp
Netheid
4.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Garth H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Garth H
Gesin met klein kinders

Ebb & Flow bly altyd 'n veilige en gerieflike opsie.

Ons geniet dit om SANParke te besoek. Die mense is vriendelik en al die geriewe is silwerskoon. Die akkommodasie bied ook alles wat mens benodig. Sal beslis weer besoek.

Tertius W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tertius W
Enkelreisiger

Always my choice to stay at Wilderness National Park.

Shower outlet does not let water out quickly enough. Water forms pool and is not hygienic.

Maarten V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maarten V
Enkelreisiger

Great standard of service, location, maintenance and quietness.

Booking was easy and I received a response back immediately. Check-in was easy and fast. Receptionist is always friendly. The Bungalow where I stayed was neat and clean. If you want luxury, this is not the place for you. If you want nature with a comfortable and neat place to stay, this is the place. Will always go back.

Freude B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freude B
Enkelreisiger

Wonderlike natuurondervinding.

Verblyf hier is altyd lekker a.g.v. pragtige natuur en wonderlike, behulpsame personeel. Vriendelike en bedagsame medebesoekers. Sentraal geleë i.t.v. see en rivier en staproetes, dorp en nabygeleë toeriste-aantreklikhede. Baie veilig. Was wel teleurgesteld dat rondawels en ablusieblokke nie mooi in stand gehou is soos toe ek vorige kere besoek het nie, maar hopelik word dit vinnig uitsorteer.

Helena J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena J
Gesin met klein kinders

'n Wonderlike mooi buite-ervaring vir enige natuurliefhebber.

Ek sal altyd weer en weer daarheen gaan.

Hendrik T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful venue in great condition.

See stars.

Liza S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful.

The camp is beautiful and the staff is super friendly. Its quiet and peaceful. Love that there is a hike not too far from campsite.

SANParks Wilderness Ebb-and-Flow Rest Camp's terugvoer

Good Day Felicia,

Thank you so much for your positive feedback . We are glad you enjoyed your stay at our camp.
Regards
Wilderness Ebb-and -Flow Rest Camp.

SANParks Wilderness Ebb-and-Flow Rest Camp
Martie P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gerieflik.

Dit is 'n vreeslike mooi kampplek en ons het dit geniet om daar te kamp.

Vanaf R338
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R338
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R338
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 986 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die N2, Wildernis-gedeelte, Tuinroete Nasionale Park, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMHZ8qcleySRKVGlZJCfbITQ2EbTCNoiLPvJUpK9EVASPfapbTG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R338  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Off the N2 Wilderness Section 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.990840993966 22.608353316464
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!