+82
Selfsorg in Wildernis

SANParks Wilderness Ebb-and-Flow Rest Camp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Francois U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Great, relaxing. Great as always. One of my favourites.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

What a wonderful experience and so peaceful. Very pleasant. Had an absolute ball on the river and the staff were extremely friendly and helpful. This is definitely a place we would go back to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandi E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Fab, peaceful happy laughter. Fantastic we were friends and family, 6 people in all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Wonderlike, rustige en mooi omgewing. Ons het baie lekker gekamp, alhoewel daar definitief meer aandag gegee kan word aan die instandhouding van die gras. Ek verstaan dat na die somer en hoogseisoen, die gras nie oral so groen en dig kan wees nie, maar daar kan meer moeite gedoen word. Daar waar die gras wel mooi dig groei, moet dit gesny word; dis nogal ongemaklik om deur sulke gras te loop, veral ook nadat dit gereën het. Die ablisie word heel goed skoon gehou en die wonderlike natuurskoon maak op vir al die ander goed wat beter kon wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Mart J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Feb 2026

Teleurstellend om te sien hoe ons Nasionale Park agteruitgaan. Onlekker gewees! Ek het 'n navraag per epos gerig of daar 'n toaster of waaier is. Ek is nou nog nie geantwoord nie. Ek het dit maar saamgevat. Daar was wel 'n toaster, maar nie 'n waaier nie. As jy wil oorleef in die hitte, moet jy jou eie waaier saamvat. Jy kan nie 'n venster ooplos nie; daar is nie diefwering of gaas voor nie. Ons is vriendelik en vinnig gehelp by die hek, aangesien ons na-ure ingeklok het. Ons het egter gesukkel met die sleutel van die rondawel wat nie wou sluit of uit die sleutelgat wou trek nie. Dit het ons die volgende dag gerapporteer, maar dit is nooit herstel nie! Ons het bly sukkel vir 3 dae. Elke dag is belowe hulle maak dit reg. Nooit reggemaak nie. Die rondawel was vuil. Jy kon nie durf waag kaalvoet op die vloer te loop nie; dan was jou voete pik swart onder! Die deur aan die binnekant het dik gele van die stof. Die yskas bo-op was vuil. Die linne was vol bleikmiddelvlekke! Ek het dit die volgende oggend gerapporteer en is die rondawel skoongemaak en die linne geruil. Die beskrywing meld dat die rondawel daagliks gediens word. Maar op die yskas is 'n kennisgewing geplak dat jy jou eie skottelgoed moet was. Stel dit asb. ook duidelik in die beskrywing dat mens voorbereid kan kom met plastiese handskoene en sponsies en Goldylox, bv., om die skottelgoed te was! Dis verwarrend om te meld dat dit daagliks gediens word en dan is dit nie die geval nie. Die braaier buite was nie daagliks gediens nie, en so ook nie die asblik wat buite vol vrot plastiese vleisverpakkings was nie. Sies! Dis nie netjies om die rondawel nie; onkruid groei teen die mure, rommel lê onder die braaier. Die stortmure dop af; dit lyk sleg. Dis glad nie veilig nie. Ons in- en uitgaanpermit is nooit gevra by die hek nie, want daar was niemand by die hek nie. Dus kan enigiemand daar inry! Baie onveilig. Daar het buitelanders voor ons gekampeer wat sommer 'n armvol hout gaan haal het in die bos agter die opwaskamer en lekker vuur gemaak het; daar is geen toesig nie. Daar is ook meestal geen WiFi opvangs/sein nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Bianca Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Beeldskoon, rustig, familie vriendelik. Van die mooiste nasionale parke! Badkamers was netjies en die personeel vriendelik en hulpsaam. Dit is net 'n besonders plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig, mooi, lekker, ontspannend, veilig. Dit was fantasties! Gaan beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

We will keep coming again and again! Outdoor fun! Our second stay and can't wait for many more. We loved it yet again! Perfect for our 3 boys! They played all day and night, made camp friends and we enjoyed a braai every night. Thoroughly enjoyed by all 5 of us! We booked for an extra night because we didn't want to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100

Resensies 2049

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 338
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 338
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 338
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N2, Wilderness Section, Garden Route National Park, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 986 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMHZ8qcleySRKVGlZJCfbITQ2EbTCNoiLPvJUpK9EVASPfapbTG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R338 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 Off the N2 Wilderness Section 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.990840993966 22.608353316464
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang