LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Santa Estate | LekkeSlaap
+141

Santa Estate

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santa Estate, R540 (Dullstroom/Lydenburg-pad), Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Santa Estate is 'n 2000 hektaar plaas met uitgestrekte berg-grasveld, woude, riviere en damme. Daar is 3 gesellige en gerieflike kothuise, ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met vriende en jou gesin. Gaste kan voetslaan, voëlkyk, bergfietsry en die beesplaas verken. Gaste kan ook net heerlik met 'n boek en 'n glas wyn langs die vuur ontspan.

Elke selfsorgkothuis word skoongemaak en beskik oor 'n gerieflike sitkamer met 'n kaggel, eetkamer en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die slaapkamers het verwarmers en elektriese komberse. Daar is ook lieflike verandas met braaigeriewe.

Die Lunskliprivier vloei 6 km deur Santa Estate, en daar is ook verskeie bergstroompies en damme waarin gaste kan swem. Verken die plaas te voet of op 'n fiets, hou 'n gesinspiekniek, en wees op die uitkyk vir voëls en veldblomme.

Dié plaas is net 12 km buite Dullstroom en langs Walkersons Hotel en Spa. Dit bied gaste die geleentheid om 'n vreedsame wegbreek in die natuur te geniet en steeds naby Dullstroom en die omgewing te wees. Visvang op Santa Estate word deur die Santa Fly Fishing Syndicate bestuur.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Santa Estate
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Santa Estate, R540 (Dullstroom/Lydenburg-pad), Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Santa Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santa Estate, R540 (Dullstroom/Lydenburg-pad), Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwYWZhZThlLWFhNGQtNDQxNC04N2MwLWRkNTZlZjI3YmM3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Santa Estate R540 (Dullstroom/Lydenburg Road) 1110 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -25.340216 30.176685
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!