St Lucia Estuary Akkommodasie by Santa Lucia Guest House | LekkeSlaap
+74

Santa Lucia Guest House

B&B

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal R120.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Minder as 7 dae voor die inklokdatum - verbeur 100% van die deposito.
Minder as 14 dae voor die inklokdatum - verbeur 75% van die deposito.
Minder as 21 dae voor die inklokdatum - verbeur 50% van die deposito.
Minder as 28 dae voor die inklokdatum - verbeur 25% van die deposito.
Meer as 29 dae voor die inklokdatum - verbeur 10% van die deposito.

Kansellasies is slegs geldig indien dit in skrif bevestig word deur albei partye. Sluit asb. jou bankbesonderhede by die kansellasie in. Wanneer ons die geskrewe kansellasie ontvang sal ons die verskuldigde bedrag (soos in die kansellasiebeleid) binne 5 werksdae terugbetaal. Indien terugbetalings na 'n SWIFT-bankrekening terugbetaal moet word sal 'n ekstra R185 gehef word.

Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Pelikaan straat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExYTczY2UyLTc5MzAtNGJjNi05NWNiLTNiNTFiY2ZhYjhlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 30 Pelikaan straat St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.37501 32.41399
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za