LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Santorini 306A | LekkeSlaap
+33

Santorini 306A

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Santorini 306A
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kim F - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim F
Gesin met klein kinders

Altyd lekker. Mooi uitsig. Veilig.

Voel altyd veilig by Santorini. Gaan al vir ’n paar jaar soontoe. Altyd mooi. Die uitsig is wonderlik. Voel soos jou huis weg van jou huis.

Santorini 306A's terugvoer

Baie bly julle het jul tyd in Santorini 306A geniet. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms.

Santorini 306A
Elsabe C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C
Saam met vriende

Uitstekend.

Baie dankie dat julle die pragtige woonstel met ons gedeel het!

Santorini 306A's terugvoer

Baie bly julle het lekker gebly. Ons verwelkom julle graag weer terug

Santorini 306A
Gerta Aletta M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerta Aletta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen te tekortkomings nie. Baie luuks.

Dit was ’n baie lekker tydjie wat ons daar gehad het. Baie luuks. Beste see-uitsig. Nogmaals dankie.

Santorini 306A's terugvoer

Groot plesier en baie bly julle het julle verblyf daar geniet.

Santorini 306A
Ilse J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse J
Gesin met tieners

Ten spyte van die geraas vanaf die straat, is die kompleks veilig en die woonstel het ’n awesome uitsig.

Die woonstel het 'n besonderse see-uitsig, maar die lawaai van die straat se kant af maak dit onaangenaam om op die stoep te sit - so ek sal nie die woonstel aanbeveel binne seisoen nie. Verder is daar herstelwerk nodig: die yskas se groentebak is gekraak, die spieëlkas stoel is stukkend, die asblik se deksel is stukkend, die kaste op die stoep kort herstelwerk en ek sou aanbeveel dat die veiligheidshek vervang word. Dit sou waardeer word as daar 'n lugversorger of ten minste ’n waaier in die spaarkamers was, met die hitte was dit moeilik om te slaap. Weet dit kan 'n probleem in 'n kompleks wees en moeilik wees om te beheer maar daar was kakkerlakke in die kombuiskaste en waar ons vandaan kom is daar nie kakkerlakke nie. Andersins het ons lekker gebly.

Santorini 306A's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Ilse.

Alle herstelwerk soos per jou resensie is reeds afgehandel. (Breekskade deur huurders word gewoonlik aan ons gerapporteer deur ons skoonmaakdienste)

Ons het nog min klagtes van lawaai vanaf die straat ontvang, maar sal dit aan Ugu Munisipaliteit deurgee, aangesien dit buite ons beheer is. Gelukkig ís dit ook so dat die branders wat op die rotse breek deur die hele eenheid hoorbaar is.

Die eenheid word ook elke 3 maande deur plaagbeheer dienste bespuit, maar ongelukkig is kakkerlakke en die KZN kus sinoniem. Santorini se gemeenskaplike areas word ook gereeld bespuit, maar kakkerlakke vlieg maar nogsteeds van buite af in en teel baie vinnig aan.

Santorini 306A
Crystal-lee M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal-lee M
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Baie skoon en netjies.

Santorini 306A's terugvoer

Dankie, baie bly dat ons kon bydrae tot julle lekker vakansie.

Santorini 306A
Jaco D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Gesin met tieners

Jou eie tuiste, skoon, netjies, veilig en beslis die 930 km-trip werd. Dankie.

Was in Januarie by Santorini 306 A en beslis die beste bestemming in Margate. Tops is beslis die woord.

Santorini 306A's terugvoer

Dankie Jaco.

Baie bly julle het julle verblyf weereens geniet.
Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms.

Santorini 306A
Jeshika M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeshika M
Gesin met tieners

Totally amazing and breathtaking.

Thank you so much for allowing us into your lovely home. It was absolutely amazing, and we could not have asked for anything more. The unit is actually home away from home. The décor was simply stunning, the attention to detail in everything is superb. The only change I would think is a hand shower in the main bathroom. While on holiday a shower is the easiest thing. The views are breathtaking, the huge patio was paradise. I will definitely book here again. And the cleaning service was amazing. Thank you to everyone who made our weekend so very special and God bless you all.

Santorini 306A's terugvoer

Thank you Jeshika. Glad you enjoyed your stay.

Santorini 306A
Lisa L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa L
Saam met vriende

Stunning plek met stunning sea views!

Baie netjiese, goed na gekykte plekkie! Definitief waarde vir geld, stunning see-uitsig! Love die stoeparea met tafel buite en die geluide van die see wat jy heeldag en heelnag hoor. Ons tipe plek! Sal definitief weer by die plekkie boek en vir enige iemand aanbeveel! Ons het baie lekker gebly, dankie Carina.

Santorini 306A's terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms.

Santorini 306A
Sonja P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome experience.

A beautiful, stylish unit.

Santorini 306A's terugvoer

Thank you Sonja

Santorini 306A
Adele H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H
Gesin met klein kinders

Veilig, gerieflik en netjies.

Die eenheid is baie netjies en pragtige dekor regdeur maak dit baie stylvol. Alles is in werkende toestand en maak die verblyf baie gerieflik. Beddegoed is van baie goeie gehalte wat die somer hitte vergemaklik! Skoonmaakdienste baie behulpsaam en vriendelik, so ook eienaars. Die eenheid het 'n asemrowende stoep met 'n groot gemaklike tafel en stoele. Als net gerieflik en netjies.

Santorini 306A's terugvoer

Dankie Adele. Baie bly julle het julle verblyf geniet.

Santorini 306A
Emsie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en baie goed toegerus.

Die akkommodasie word baie sterk aanbeveel.

Santorini 306A's terugvoer

Baie dankie Emsie,
Hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.

Santorini 306A
Petro G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro G
Gesin met klein kinders

Stunning place, modern and clean. Everything you need and the best sea view!

Our stay at Santorini 306A was our best holiday ever! Safe and neat complex. With the grocery trolley in the garage and the lift, it made our shopping and general trips so much easier and comfortable. The unit is modern, neat and clean and has everything you need. Effort has been made to make it comfortable and beautiful as if it's your own. We love the balcony and it has the best, most beautiful sea view. The swimming pool in the complex is very nice and clean. We would just recommend one thing, to put two or four extra tanning beds on the balcony. There are just two and the flat can take six people and everyone will fight over those two because they are amazing. And then also maybe 2 or 3 small side tables to put next to or in between the beds. It is close to all the shops and in view of beaches. We will definitely stay there again!

Santorini 306A's terugvoer

Thank you Petro. Hope to accommodate you again in the near future.

Santorini 306A
Jaco D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, veilig.

Voel soos jou eie tuiste. Beslis 'n moet.

Santorini 306A's terugvoer

Baie bly julle het julle verblyf geniet

Santorini 306A
Rene L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene L

Pragtige woonstel met al die geriewe.

Die woonstel is baie goed ingerig en die swembad en tuine in Santorini is baie goed versorg. Ons was 11 nagte daar is sou graag skoon beddegoed wou hê ten minste 1 keer gedurende ons verblyf. Lugreëling in hoofslaapkamer het nie gewerk nie.

Santorini 306A's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Die ruil van linne kan direk met Zippy Cleaning gereël word.

Santorini 306A
Gideon H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon H

Heerlik.

Daar kan nie met die woonstel fout gevind word nie, net jammer van die onbedagsame rumoermakers in die straat, aan die voorkant van Santorini.

Natalie B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B
Gesin met klein kinders

The place was amazing - well furnished - it had everything one could need when on holiday.

See stars.

Santorini 306A's terugvoer

Thank you Natalie. Glad you enjoyed your stay.

Santorini 306A
Schalk P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk P

Gerieflik, skoon en naby aan alles.

Die eenheid was skoon met ons aankoms. Die agent wat vir ons oopgesluit het was vriendelik en behulpsaam. Die toesluit-motorhuis wat plek het vir 'n waentjie is ook beslis 'n pluspunt. Veral die see-uitsig was fantasties en die afstand na die strand toe ook.

Santorini 306A's terugvoer

Baie dankie Schalk, bly julle het julle verblyf daar geniet.

Santorini 306A
Natalie K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, netjies en veilig.

Baie dankie vir 'n skoon, netjiese plekkie. Ons sal beslis weer gebruik maak van julle.

Santorini 306A's terugvoer

Baie bly julle het julle verblyf daar geniet. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Baie dankie,
Carina & Annalie

Santorini 306A
Len M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie beïndruk met alles.

I will recommend this unit to anyone. We had a fantastic time there, and we will return as soon as possible.

Santorini 306A's terugvoer

Baie dankie vir die resensie van die woonstel, word opreg waardeer.
Baie bly julle het lekker gebly. Hoop om julle weer in die toekoms daar te verwelkom.

Dankie

Carina Dippenaar en Annalie Marais
(Santorini 306A)

Santorini 306A
was R1 000
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
was R1 000
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
was R1 000
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 104, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdF4krTWajdEwNcnjeVlbub20stqjB2PzKHct44qz2mQiROSNtd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000, nou Vanaf R900  per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 104 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.864141911567 30.371058737608
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!