Margate Beach Akkommodasie by Santorini A301 | LekkeSlaap
+9
+9

Santorini A301

Selfsorg
  • Vanaf R910 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warwich-laan, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Santorini A301 is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 6 gaste op Margate se strandfront.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Daar is dubbelbeddens in 2 van die slaapkamers en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n tuimeldroër is beskikbaar.

Gaste kan maaltye rondom die etenstafel geniet en in die sitarea voor die TV met DStv ontspan.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n gasbraai en 'n uitsig oor die see. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie in die motorhuis.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en die woonstelle word via 'n hysbak bereik. Daar is 24 uur-sekuriteit by die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by Santorini A301 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Warwich-laan, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R910
per nag (plek vir 6)
Vanaf R910
per nag (plek vir 6)
Vanaf R910
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warwich-laan, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZS22CMqV2ORG9YUtxGQH5TrMQAugVVEyIwwt5RKUxXczEE4kJw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R910  per nag (plek vir 6) Warwich Avenue Margate Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.864098 30.370396
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za