Santorini Estate 68 Perissa, Beachview Apartment
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 101, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Santorini is aan die Noordkus van Natal in die hartjie van Ballito geleë en die landgoed is ontwerp om die bekoring van die eiland Santorini in Griekeland te ontlok. Hierdie verblyf bied toegang tot 2 ongerepte strande en is net 25 km vanaf Durban.
68 Perissa, Beachview Apartment is 'n bekoorlike beurtkrag-vrye woonstel wat slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders onder die ouderdom van 14 bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 2 stapelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sentrale eiland met stoele. Dit strek tot by die eetarea en lei verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea se skuifdeure lei na de stoep met 'n pragtige see-uitsig.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 192
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Ocean-rylaan 101, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 101, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal