Santorini Kallisti 15
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Alhoewel die tuineenheid op die grondvloer geleë is, is daar 'n trappie wat vanaf die parkeerarea na die tuin lei.
Die eenheid is nie geskik vir rolstoelgebruikers nie.
Die Santorini-landgoed is bekend vir sy vreedsame en rustige atmosfeer, ideaal vir 'n ontspannende vakansie. Om hierdie rede word geen partytjies toegelaat nie.
Stilteure word tussen 20:00 en 08:00 nagekom.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Kallisti, 101 Ocean Drive, Santorini Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang